Monthly Archives: Desember 2015

My gunsteling Kersgeskenke

Ek sal altyd jou laaste Kersfees op hierdie aarde onthou. Ons het pas klaar geskenke oopgemaak en was besig om by ‘n tafel aan te sit wat kreun onder tradisionele Kersfees-disse. Jy het die oordaad so gesit en betrag, en … Lees voort

Posted in Hemellinge | Lewer kommentaar

Hoogtepunte

Net na ete vra ek aan my huisgenote: “So, wat was julle hoogtepunt vir 2015?”. “Pikkewyn!!”, skree Liefkind met soveel entoesiasme dat ek spontaan begin lag. Maar nogtans instemmend knik, die nuus dat ons gesin oor ‘n paar maande ons … Lees voort

Posted in Mymeringe | Lewer kommentaar

Borduurstuk

Iemand na aan my was op ‘n keer in ‘n woord-skermmutseling betrokke wat haar diep gekwes gelaat het. Sy het beleef dat woorde gifpyle kan wees wat diep wonde veroorsaak. Dat ‘n verwonde soms toegee aan die impuls om te … Lees voort

Posted in Geestelik | Lewer kommentaar

‘n Rivier in die woestyn

Verandering kom nie vir my maklik nie. Ook nie as die verandering deur oortuiging genoodsaak is nie. Veral nie as die verandering impliseer dat ‘n bekende gemeenskap agtergelaat word nie. Maar tog, kort na die verandering gaan ‘n splinternuwe deur … Lees voort

Posted in Geestelik | Lewer kommentaar

Ooievaarstee!

Ek het vir jou ‘n ooievaarstee gehou. Ek het sorgvuldig beplan en noukeurig te werk gegaan. Want alles moes volmaak wees. Eksie-perfeksie. En pienk! Die moeilikste taak was om die gastelys saam te stel. Wie sou jy almal daar wou … Lees voort

Posted in Hartsmense | Lewer kommentaar

Doedie-bederfies

Daar is dames wat mal oor skoene is, en ‘n hele arsenaal daarvan besit. Die dames het ‘n paar skoene vir elke uitrusting, en wissel dit af gelang na hul bui. Ek tel, helaas, nie onder hulle nie. Vir my … Lees voort

Posted in Ligweg | Lewer kommentaar

Oor voorkoms…

Ek het onlangs ‘n geleentheid deur Annique bygewoon waar ‘n Chata Romana konsultant ‘n aanbieding gedoen het. Ek het eers gedink dit is nie regtig my ‘cup of tea’ nie. Ek probeer altyd netjies en goed versorgd lyk, maar bestee … Lees voort

Posted in Ligweg | 1 Kommentaar

Bruin-Oog se Bybelsak

Vroeg die oggend van die voorlaaste skooldag van die jaar rapporteer Liefkind dat haar bestaande Bybelsak lyk asof dit vir babas bedoel is. Ek sien die fleurige pienk sak, met fraaie drie-dimensionele bytjie en blommetjie vasgewerk en die bygaande “God … Lees voort

Posted in Hartsdinge | Lewer kommentaar

Maan-sake

My graad-4’tjie is ‘n diep denker, wat met die wonderlikste dinge vorendag kom. So leer sy by die skool dat die Maan van rots gemaak is, en daarom nie self lig kan afgee nie. Dit wat ons waarneem wanneer die … Lees voort

Posted in Liefkind | Lewer kommentaar