Category Archives: Inspirasie

Ek kan

Ek is ‘n spoorwegkind. In die piepklein dorpie waar ek grootgeword het, was daar nie veel om van te kies wanneer dit by die maak van ‘n bestaan kom nie. Meer as die helfte van die mans op die dorp … Lees voort

Posted in Gister se dinge, Inspirasie | 1 Kommentaar

Doodgewone dag

Ek is mal daaroor wanneer ‘n doodgewone dag my met ‘n stuk inspirasie verras. Soos wanneer ek my huis vroegoggend verlaat en vind dat ‘n hawelose deur die vullissakke op my sypaadjie sif; daar gelaat vir munisipale vullisverwydering. Ek komplimenteer … Lees voort

Posted in Inspirasie | Lewer kommentaar

Negatief omskep in positief

By die Global Leadership Summit, ‘n leierskapskursus, wat ek verlede jaar by my kerk bygewoon het, was een van die interessantste sprekers Danny Meyer, ‘n bekende restaurateer. Hy het vertel van ‘n insident waar ‘n kelner per ongeluk ‘n glas … Lees voort

Posted in Inspirasie | Lewer kommentaar

Uitnemendheid

‘n Vriend is onlangs genoodsaak om ‘n staatsinstelling te besoek rakende die nodigheid om amptelike dokumentasie te bekom. Hy val een skemeroggend vroeg in ‘n ellelange tou wat teen slakkepas voorwaarts skuifel. Òp gestaan, sien hy eers teen die middaguur … Lees voort

Posted in Inspirasie | 1 Kommentaar

Uitnemendheid

Ek is besig met ‘n boek wat my om elke hoek en draai uitdaag. Dit boek se titel is ‘Procrastinate on purpose’, met die subtitel ‘5 Permissions to multiply your time’, soos geskryf deur Rory Vaden. Vaden skryf dat baie … Lees voort

Posted in Inspirasie | Lewer kommentaar

Sunshine

Dit is altyd ‘n groot bederf om saam met Raymond na ‘n wedloop in ‘n ander stad te ry. Dit is juis tydens so ‘n geleentheid dat ek vir Raymond ‘n aantal jaar gelede vir die eerste maal ontmoet het. … Lees voort

Posted in Inspirasie | Lewer kommentaar

GLS 2018

Die ‘Global Leadership Summit’ is ‘n groot gebeurtenis wat elke jaar in my gemeente aangebied word. Ek het die geleentheid nog nooit vantore bygewoon nie, en sou dit waarskynlik ook nie hierdie jaar gedoen het nie. Totdat my dertienjarige dogter … Lees voort

Posted in Inspirasie | 1 Kommentaar