Monthly Archives: September 2014

Dankie dat jy vir my goed is

Vandag wil ek sommer net stilstaan by mense wat die afgelope tyd vir my goed was. Die mense en dade is so divers en uiteenlopend as wat kan kom, maar elkeen daarvan het my hart geraak. ‘n Kollega wat ‘n … Lees voort

Posted in Mymeringe | Lewer kommentaar

‘n Eg vroulike swetsery

Ek is lief vir lees, so ver terug as wat ek onthou. Ek was ‘n ywerige lid van ons plaaslike biblioteek wat elke boek in die Saartjie, Trompie en dergelike reekse gulsig verslind het. Na my troue het Liefman my … Lees voort

Posted in Ligweg | Lewer kommentaar

So kan ek help

Wanneer iemand in jou mensekring met kanker gediagnoseer word, deel jy in die skok en die aanvanklike hartseer. Maar spoedig neem jou praktiese rat oor, ek wil help! Ek tas in die donker, te bang ek sê of doen iets … Lees voort

Posted in Hartsmense | Lewer kommentaar

My groot kind

Met ‘n onlangse besoek aan die biblioteek vra die bibliotekaris my stomverbaas, “Is dit jou kleinding wat al so groot is?!” “Ja”, antwoord ek laggend, “dit is my grootding”. Die voel werklik asof my dogtertjie deesdae teen dubbel tempo met … Lees voort

Posted in Liefkind | Lewer kommentaar

Dawid en Goliat

Die Bybelgedeelte oor Dawid en Goliat het my nog altyd aangegryp. Toe dit vanaand weer in my Bybellees-program opduik, lees ek die hoofstuk stadig en aandagtig deur. Goliat het sy opwagting in ons lewens gemaak sonder enige voorafwaarskuwing. Aanvanklik, toe … Lees voort

Posted in Hartsmense | Lewer kommentaar

Kwaad!

Wat ‘n behaaglike aand. ‘n Keurige ete, vergesel met ‘n grasie rooi en afgesluit met ‘n paar blokkies van my gunsteling sjokolade, afgerond deur ‘n prettige animasie saam met my liefstes. Na die fliek duik ek speels af op Liefkind, … Lees voort

Posted in Liefkind, Ouerskap | Lewer kommentaar

Choc-tee

Ek was vir die derde jaar in ‘n ry gasvrou van ‘n tafel by Choc-huis se Lente-tee. By Choc-huis word kinders met kanker, saam met hul mammas, ten tyde van hul behandeling kosteloos versog. Die Lente-tee lê my na aan … Lees voort

Posted in Hemellinge | 1 Kommentaar

Besties

My man en sy beste vriend kom al vir baie lange jare saam. So heg is die vriendskap, dat ek soms terg dat Vrind my man se ander vrou is. As jy vinnig kyk lyk hul verhouding iewat oppervlakkig. Die … Lees voort

Posted in Liefde | 1 Kommentaar

Onsigbaar

‘n Bestuurder by my werk gee my opdrag om ‘n konferensie by te woon wat handel oor geslagsgelykheid in die werksplek. Dit is ‘n keurige geleentheid, die konferensiefasiliteite is uit die boeke, en die konferensiegangers in hul beste Sondagsklere uitgevat. … Lees voort

Posted in Mymeringe | 1 Kommentaar