Monthly Archives: Augustus 2015

Honne-stories

Ek is ‘n honde-liefhebber. Van my vroegste onthou af was honde deel van my lewe. Gelukkig het ek met ‘n man getrou wat ook gewoond daaraan was om huis met hond te deel. Deur ons getroude lewe saam het ons … Lees voort

Posted in Ligweg | Lewer kommentaar

Leefstyfveranderinge

Ek en Liefman het in die laaste maand ‘n leefstyl verandering maak wat my optimisties en opgewonde stem. In die eerste plek het ek en Liefman ‘n heel radikale verandering in ons eetgewoontes aangebring. Dit wat ons doen kan nie … Lees voort

Posted in Leefstyl | 1 Kommentaar

Staan vas!

My Laerskooldogter neem hierdie jaar vir die eerste keer aan haar skool se Revue-groep deel. Hulle het hard geoefen vir ‘n optrede in ons mooi teater as deel van ‘n skole revue-fees. Ek vang die stertkant van die kleedrepetisie die … Lees voort

Posted in Geestelik, Ouerskap | Lewer kommentaar

‘n Maak-of-breek maand

Liefman is tien jaar gelede met insulien weerstandigheid gediagnoseer. Deur die jare het dit gevorder tot by diabetes een. Ons het oor die jare na ‘n bloedtoets of wat wakker geskrik oor sy bloedsuikertelling, en dan weer soet en voorbeeldig … Lees voort

Posted in Hartsmense, Inspirasie | Lewer kommentaar

Die wet van invloed

Liefman is ‘n groot aanhanger van John Maxwell se book, ‘Die 21 onweerlegbare wette van leierskap”. Hy verwys gereeld na die ‘Wet van Invloed’. Dit dui basies daarop dat die kans op sukses groter is wanneer jy ‘n probleem met … Lees voort

Posted in Mymeringe | 1 Kommentaar

1 Konings 17

Ek lees onlangs weer die Bybelgedeelte in 1 Konings 17. Dit is een van my gunsteling hoofstukke in die Bybel; ‘n treffende gedeelte. 1 Elia die Tisbiet was ‘n bywoner uit Gilead. Hy het vir Agab gesê: “So seker as … Lees voort

Posted in Geestelik | Lewer kommentaar

Dis oorlog!

Daar het ‘n vreeslike ding gebeur met die veertigste verjaardag wat ek ‘n paar jaar gelede gevier het… My metabolisme het sag heengegaan! Ek kon my hele lewe lank eet net wat ek wil, met absoluut geen gevolge nie. Daardie … Lees voort

Posted in Ligweg | 1 Kommentaar

Besige By

Toe ek na werk tuis kom, merk ek dat die tafel netjies gedek is vir aandete. By verdere ondersoek ontdek ek dat al die komberse in ons hond se mandjie gewas en netjies opgehang is. Toe ek uitgaan om my … Lees voort

Posted in Liefkind | Lewer kommentaar

Die spesialis

Osteoperose het saam met Moeder se diagnose deel van ons lewens geword, en daarmee saam word Pyn haar konstante metgesel. Dit is net die intensiteit daarvan wat van dag tot dag wissel. Daarom slaak ons ‘n gemeenskaplike sug van verligting … Lees voort

Posted in Hartsmense | 1 Kommentaar