Monthly Archives: Julie 2016

Die liefde van Jesus…

‘Ek weet dat ek weet dat ek weet, U is lief vir my’, sing ons Sondagoggend in die kerk. Die Skrifgedeelte in Liefkind se ‘Bybelse dagboek vir kinders’ vir Sondagaand komplimenteer die tema. Ek wys Liefkind op die grootsheid van … Lees voort

Posted in Geestelik, Liefkind | 1 Kommentaar

Die waarde van kalmerende aktiwiteite

Liefkind verkyk haar aan BabaNiggie wat alte graag aan haar vingertjies, kleertjies of ‘n foppie suig. ‘Hoekom is dit’, wil sy by die Mamma weet, ‘dat die baba dan so graag suig?’ ‘Sy suig om haarself te kalmeer’, verduidelik die … Lees voort

Posted in Ligweg | Lewer kommentaar

Happy place

A friend of mine has a quote on the wall of her living room, stating: “This is my happy place” When I think about it, my happy place has more to do with positive emotions than that of physical location. … Lees voort

Posted in Mymeringe | Lewer kommentaar

Moeite

Liefkind kom bedel ‘n stukkie geskenkpapier om ‘n verjaardagmaatjie se present in toe te draai. Ek doen aan die hand dat sy sommer een van die beskikbare geskenksakkies gebruik. Maar Liefkind skop vas, sy wil opsluit die geskenk met mooi … Lees voort

Posted in Liefde, Liefkind | Lewer kommentaar

Om te skryf…

Om te skryf is ‘n manier om my gedagtes te orden. Soms klok ek soggens by my werk in, en voel verswelg deur eindelose take wat almal ewe belangrik en dringend lyk. In so ‘n mate dat ek dit onmoontlik … Lees voort

Posted in Mymeringe | 1 Kommentaar

Teddie-sage

So woon die pre-teen ‘n week-lange vakansieprogram by ons kerk by. Sy geniet haar gate uit. Daar word na hartelus gespeel, aan kuns-aktiwiteite deelgeneem, en ook tyd afgestaan om in die Woord te delf. Dit is saans ‘n gekwetter van … Lees voort

Posted in Liefkind, Ligweg | 1 Kommentaar