Monthly Archives: Oktober 2013

Teetyd

Sondag na kerk pak ons ‘n piekniekmandjie en sit af na Debora toe. Dit is die eerste maal dat ek haar in die hospitaal besoek,en ek is onseker oor wat om te verwag. By die hospitaal gekom, vind ons Debora … Lees voort

Posted in Hartsmense | Lewer kommentaar

My kleine kunstenaar

‘n Opwindende deel van ouerskap is wanneer jou kind deur haar optrede wenke gee oor wat haar Godgegewe talente is. Liefkind is nie ‘n sportiewe kind nie. Hoewel ek haar aanmoedig om deel te neem, verpes sy enige sportsoort waar … Lees voort

Posted in Liefkind | Lewer kommentaar

(Nie) Nikswerd!

Ek besoek my ginekoog vir ‘n roetine ondersoek en ‘n paar algemene klagtes. Hy onthou my goed, hoewel ek drie jaar gelede laas daar was. ‘Ons kom ‘n lang pad’, onthou hy terwyl hy my leêr deurblaai, ‘van 2004 af … Lees voort

Posted in Hartsdinge | Lewer kommentaar

Die verlore seun

Doom het gister ‘n aangrypende boodskap oor die gelykenis van die verlore seun gelewer. Dadelik spring my gedagtes na ‘n lied wat ek onlangs oor die gelykenis gehoor het: dat dit die enigste plek in die Bybel is waar God … Lees voort

Posted in Geestelik | Lewer kommentaar

Ligte oomblik

Vanoggend vra Liefkind vir Pappa: “Wat moet ek eendag word, want ek weet nie?”. Pappa lag vir die onverwagse vraag, maar haar ernstige gesiggie laat hom haar op sy skoot neertrek. “Weet jy”, antwoord Pappa, “ons moet eintlik sommer vanaand … Lees voort

Posted in Liefkind, Ligweg | Lewer kommentaar

Liefkind se eerste 5km wedloop

Ek het Liefkind hierdie naweek vir haar eerste volwaardige pretwedloop geneem. Sy het voorheen aan 1km kleuterwedlope deelgeneem, maar nadat ‘n vriendin se seuntjie van dieselfde ouderdom onlangs deur sy eerste 5km geseil het, het ek besluit om te kyk … Lees voort

Posted in Hardloop, Liefkind | Lewer kommentaar

Time-out

Ek sien onlangs ‘n humoristiese inskrywing op ‘n sosiale netwerk. Dit is van ‘n vrou wat sê: “I cannot understand why my children cries when I give them time-out. I tried it and it is the best thing ever!”. Ek … Lees voort

Posted in Geestelik, Hardloop, Liefkind, Ouerskap | Lewer kommentaar

Nuwe lewe vir ‘n klavier

My eerste musiekjuffrou was ‘n gesette rooikop, baie streng, en hierdie klein dogtertjie was erg bang vir haar. Een musiekperiode het ‘n ry dogtertjies in gelid hulle blokfluitlessies gespeel, met die kwaaie juffrou wat voor hulle staan en fyn luister … Lees voort

Posted in Liefkind, Mymeringe | Lewer kommentaar

Om HOOP te voed

Dit is so lekker om na lekker dinge uit te sien. Ek is in my noppies, want daar is ‘n hele paar heerlike vooruitsigte in my lewe. Klein dingetjies wat word soos die ROLO-lekkertjie in my vriendin se sjokolade kolwyntjie … Lees voort

Posted in Hartsmense, Mymeringe | Lewer kommentaar

Wag die storm uit

Ek lees onlangs ‘n inskrywing deur ‘n mede-inwonder van blog-land. Hy het ‘n Murphy-week beleef, alles wat verkeerd kon loop, het ook. Sy slotparagraaf trek my aandag: While holding up this grim picture, I am not bursting into sing and … Lees voort

Posted in Mymeringe | Lewer kommentaar