Monthly Archives: Januarie 2018

Balkonmense en keldermense

Een les wat ek spoedig oor ouerskap geleer het is dat, sodra jy voel jy het die storie mooi onder beheer, bereik jou kind ‘n volgende groeifase, en voel jy van voor af asof jy niks weet van kinderopvoeding nie… … Lees voort

Posted in Mymeringe | 1 Kommentaar

Teen-brongitis-middel

Dit bly vir my die lekkerste lekker as ek ‘n oplossing vir ‘n kwelpunt kry wat regtig werk. Een van my grootste kordaatstukke van 2017 was om vir ‘n hele jaar lank nie een maal brongitis te kry nie! Ek … Lees voort

Posted in Leefstyl | 1 Kommentaar

Woud

Ek lees eenmaal ‘n artikel deur Rick Warren, wat hy kort na sy vrou se kankerpad geskryf het. Daarin deel hy dat hy altyd gemeen het dat die lewe uit ‘n opeenvolging van bergtop en diep-dal ervarings bestaan. Sy gesin … Lees voort

Posted in Mymeringe | Lewer kommentaar

Vakansietyd

Vakansietyd is om te beleef dat Tyd stadiger loop.   Asof om seker te maak dat ek die meeste uit elke oomblik kan haal.  Die hoofdoel van elke dag om myself onbevange te kan oorgee aan pret en plesier. Vakansietyd … Lees voort

Posted in Liefde | Lewer kommentaar

Getuienis van ‘n grasspriet

Die streek waarin ek nou al vir meer as twintig jaar lank al woon, gaan tans gebuk onder ‘n langdurige, knellende droogte. Vir die afgelope twee jaar heers hier ‘n waterbeperking waarvolgens geen tuinslange gebruik mag word nie. Mens is … Lees voort

Posted in Hartsdinge | Lewer kommentaar

Laat gaan

Tydens ‘n sosiale kuier by my huis, loop ons Niggietjie, of dan Klein Magneet, deur die tuin en voel verwonderd aan al wat blom is. Voordat enige iemand regtig besef wat haar plan is, herhaal sy die oefening met ‘n … Lees voort

Posted in Ouerskap | 1 Kommentaar

Braaivleis-teologie

Ek staan oorgehaal en lus vir hardloop. Vandag is die dag wat ek my doelwit om die vyf kilometer lange roete van die parkrun in onder dertig minute te voltooi, gaan bereik! Die doelwit speel die afgelope paar weke kat-en-muis … Lees voort

Posted in Geestelik, Hardloop | Lewer kommentaar

Koekstruif-tirade

Ek het douvoordag op Kersoggend opgestaan om ‘n nagereg te maak waarvan ek nie eintlik hou nie, en wat ek ook nie geniet om te maak nie.  Daar is baie wat ek teen koekstruif kan hou. My hoofknelpunt sou wees … Lees voort

Posted in Hartsmense | 1 Kommentaar

Kers-inkopies

Ek bevind my in ‘n inkopiesentrum, die laaste Kersgeskenke in my mandjie. Dit is in ‘n uitbreiding van twyfelagtige reputasie – die buurt waarheen ek elke dag gaan om my brood en botter te verdien. Ek tref elke moontlike veiligheidsmaatreĆ«l … Lees voort

Posted in Mymeringe | Lewer kommentaar

Jaarafsluiting

Erg in my noppies stel ek my wekker vir kwart voor drie op ‘n Saterdagoggend. Dit is altyd ‘n groot bonus om te hoor van ‘n saamry-geleentheid na ‘n padwedloop in ‘n ander omgewing as die waarin ek gewoonlik hardloop. … Lees voort

Posted in Hardloop | Lewer kommentaar