Monthly Archives: Januarie 2024

Ten goede

Tydens die Global Leadership Summit konferensie wat vroeër by my kerk aangebied is, luister ek na ‘n sessie genaamd ‘Meant for good’ deur Megan Marchman wat geweldig indruk op my maak. Ek is nog altyd besonder lief vir die belofte … Lees voort

Posted in Geestelik | 1 Kommentaar

Dertig jaar later

So gebeur dit dat ‘n matriekklas van ‘n klein plekkie ‘n reünie probeer reël. Die eerste reünie, dertig-plus jaar later. Die reëlings geskied elektronies, aangesien baie van die oud-matrikulante wyd en syd verplant is. Soos wat die reëlings vorm aanneem, … Lees voort

Posted in Gister se dinge, Ligweg | 1 Kommentaar

Treë van groei

Pastoor sê met sy Oujaarsboodskap dat die strewe voor ‘n nuwe jaar nooit volmaaktheid moet wees nie. Die mikpunt is vordering en groei. Ek hou baie van sy woorde. Ek is ‘n vyftig plusser wat passievol daaroor is om lewenslank … Lees voort

Posted in Geestelik, Leefstyl | Lewer kommentaar

Nuwejaarsgedagtes

‘Dit gaan goed. Niemand is dood nie, my huwelik is veilig en die balju kom klop nie aan my deur nie’, sê ‘n mater nou die dag. Ons lag saam oor sy perspektief, maar is dit nie maar al te … Lees voort

Posted in Mymeringe | 1 Kommentaar