Monthly Archives: April 2016

Geldslim kinders

Ek werk hard daaraan om my kind te leer hoe om met geld te werk. Ek het ‘n paar jaar gelede ‘n kursus oor kinderopvoeding gedoen waar die beginsel van sakgeld sterk afgeraai word. Maar tog, hoe leer ek my … Lees voort

Posted in Ouerskap | 4 Kommentaar

Hoera vir vrou-wees!

Die pre-teen kla steen en been oor haar ‘muskietbyte’ wat erg gevoelig is. ‘Vroue het dit darem swaar, ek wens ek was eerder ‘n man!’, bekla sy haar lot melodramaties. ‘Ag nee wat, dis baie lekkerder om ‘n vrou te … Lees voort

Posted in Ligweg | Lewer kommentaar

Saadjies

Dit is kosbaar as ‘n pre-teen tydens ‘n Sondagaand se Bybeltyd lostrek met: ‘Ek wil vir jou ‘n versie lees wat ons by Kinderkerk geleer het’. Na ‘n bietjie kopkrap en sukkel spoor sy die verlangde vers in 1 Jonannes … Lees voort

Posted in Geestelik, Liefkind | Lewer kommentaar

Impak

‘Jou vingerafdrukke verdof nie uit die lewens wat jy aanraak nie’. ‘n Preek met die tema ‘Impak’, maar ‘n groot indruk op my. Jongdoom vertel naamlik dat hy op ‘n lys op de internet afgekom het van die vyf en … Lees voort

Posted in Inspirasie | Lewer kommentaar

Tjoklits help vir alles

‘Tjoklits help vir alles!’, verklaar die pre-teen. ‘Nee!’, keer haar Ma, ‘n selferkende sjokolis, vervaard. ‘Téé help vir alles’. ‘Tjoklits help vir álles’, benadruk die pre-teen. ‘Wat leer ek jou tog…’, vra haar Ma, kop in die hande. ‘Mamma het … Lees voort

Posted in Ligweg | Lewer kommentaar

Wanneer my planne opraak…

Een Sondagoggend voel ek olik en besluit om liefs tuis te bly. Liefkind wil terstond by Mamma bly en Liefman vertrek alleen kerk toe. Op die ingewing van die oomblik besluit ek om na die kerkdiens op televisie te kyk. … Lees voort

Posted in Geestelik | Lewer kommentaar

Uit van die mond van die suigeling….?

‘n Kordate Aapstertjie kom speel nou een dag by Liefkind. Hy staan lank en kyk na die foto van my en Liefkind in ‘n raampie op die klavier – ‘n goeie aantal jaar gelede geneem. Hy bekyk my oplaas aandagtig … Lees voort

Posted in Ligweg | Lewer kommentaar

Veilige hawe

“Wat laat Mamma veilig voel?”, kom dit uit die bloute. “Pappa!”, antwoord ek sonder dat ek daaroor hoef na te dink. “Ek ok!”, lag haar ogies vertrouend op in myne. “Maar waar by Pappa?”, delf sy dieper. “As ek in … Lees voort

Posted in Hartsdinge | Lewer kommentaar

Kosblik-evangelie

Dit is die eerste maal in baie jare dat ons oor ‘n Paasnaweek in ons tuisstad is. Hoewel ‘n see-vakansie nooit te versmaai is nie, was dit ‘n kosbare belewenis om al die kerklike aktiwiteite rondom die Pase saam met … Lees voort

Posted in Geestelik | Lewer kommentaar