Monthly Archives: Julie 2014

Radikaal!

Dit is Sondag ons vroulike Dooms se preekbeurt. Sy begin haar boodskap met ‘n videogreep van ‘n dame wat ‘n reksprong uitvoer. Wat hierdie videogreep buitengewoon maak, is dat die dame die reksprong in ‘n rolstoel uitvoer. Dooms vertel dat … Lees voort

Posted in Geestelik, Inspirasie | Lewer kommentaar

Bio-Link vir konsentrasie

My dogter het deur haar graad 1 jaar geseil, en aan die einde van die jaar ‘n goue diplima vir uitnemende prestasie in al haar leerarea’s ontvang. In haar graad 2 jaar het haar punte egter skerp gedaal. Sy het … Lees voort

Posted in Ouerskap | Lewer kommentaar

‘n Aanneem-ouma

Ek sien op ‘n sosiale netwerk foto’s van ‘n kennis se besoek aan Kanada. Sy het vir haar kleinkind gaan kuier. Die storie klop egter nie mooi nie, want sy het net twee seuns, en dié is nou maar eers … Lees voort

Posted in Liefde | 1 Kommentaar

Rimpel-effek

Jou gewete, skryf Bob Gass, is soos die klein klippie wat jy in ‘n dammetjie gooi. Die rimpel-effek kring in groot sirkels op die wateroppervlak uit. Tog vries die dammetjie tot ‘n ondeurdringbare laag ys in die winter, en skiet … Lees voort

Posted in Geestelik | Lewer kommentaar

Die laaste rit

Die telefoon skril deur die vroegoggend stilte. “Iets verskrikliks het gebeur”, hoor ek Moeder aan die ander kant huil. Alles in my word yskoud. “Pappa!”. “Oom At is vroeg vanoggend dood”, kry Moeder dit uit. Saam met die verligting neem … Lees voort

Posted in Hemellinge | 1 Kommentaar

Gedagte-skerm

Ons kyk die naweek na ‘n interessante en insiggewende televisieprogram. Dit gaan oor die potensiaal van die onderbewussyn. ‘n Man, Chris, word genooi om deel te neem aan ‘n eksperiment. Wat hy nie weet nie, is dat die vier ander … Lees voort

Posted in Geestelik, Mymeringe | Lewer kommentaar

Ragel

Ek het lank gelede twee sussies leer ken. Ragel was ‘n sonderlinge skoonheid met deurdringende blou oë, lang blonde hare en lenige liggaamsbou. Sy was aanvanklik skepties oor die Christelike geloof, maar het wel later die Here aangeneem. Tog was … Lees voort

Posted in Gister se dinge, Hartsdinge | 1 Kommentaar

Is Comrades net vir die ‘oldies’?

Mike Finch, redakteur van die Runner’s World tydskrif, is beswaard in die redakteursbrief van die nuutste uitgawe van die tydskrif. Die 2014 Comrades wedloop is weereens as ‘n dawerende sukses in die hardloop annale aangeteken. Maar tog, roer meneer Finch … Lees voort

Posted in Hardloop | Lewer kommentaar

Klanke van vreugde

‘n Insetsel waarna ek oor die motorradio op pad huis toe luister, sit my behoorlik aan die dink. ‘Wat is die klanke wat mense die gelukkigste laat voel?’. By die huis rig ek dieselfde vraag aan Liefkind. Sy dink eers … Lees voort

Posted in Hartsdinge, Liefkind, Mymeringe | 1 Kommentaar