Monthly Archives: April 2022

Paasfees se onthou

Paasfees gaan oor Jesus se kruisdood wat ons met God versoen en só die ewige lewe vir ons verseker. Die afgelope jaar het Paasfees vir my ‘n ander spesiale betekenis bygekry. Ek het my liewe pappa verlede jaar vir die … Lees voort

Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar

Die ring

n Paar weke na my Pa se dood kry Moeder ons in die kombuis bymekaar en oorhandig plegtig aan elkeen ‘n geskenk.   Iets van Pa. My geskenk slaan my asem weg.   Pappa se trouring!  Ek besef dadelik dat die gee … Lees voort

Posted in Hartsmense, Hemellinge, Liefde | 1 Kommentaar