Monthly Archives: November 2015

Hoop vir die hooplose

Daar vind altyd die interessantste geselsies in die haarsalon plaas. Hierdie slag is dit in ernstiger trant oor ‘n onlangse koerantberig. Dit gaan naamlik oor ‘n matriekdogter wat haarself in ‘n leë klaskamer van haar skool opgehang het. Die kind … Lees voort

Posted in Geestelik | Lewer kommentaar

Minder goeie deugde

Daar word nou een dag tong-in-die-kies oor ‘n plaaslike radiostasie gevra: ‘Waarin vaar jy regtig sleg, maar jy hou aan om dit te doen?’ ‘Kosmaak’, antwoord een van die omroepers dadelik. ‘Om na sportwedstryde te kyk sonder om die televisie … Lees voort

Posted in Ligweg | Lewer kommentaar

‘n Ander soort padwoede

Ek luister nou eendag na ‘n interessante scenario. Die volgende vraag word gestel: ‘As jy in die verkeer is, en ‘n motor met ‘n nommerplaat waarvan die registrasie ‘n ander provinsie as jou eie aandui, maak ‘n verkeersfout: is jou … Lees voort

Posted in Ligweg | Lewer kommentaar

Wenke vir ‘n osteoperose-lyer

Moeder se osteoperose is besig om stadig maar seker haar lewe oor te neem. Die pyn word geleidelik erger, en as buitestaander voel dit vir my asof daar met tydsverloop meer slegte as goeie dae is. Voeg daarby die feit … Lees voort

Posted in Hartsmense, Leefstyl | 1 Kommentaar

Happy Victory!

Ek het my dogter vir skoolgereedheidstoetse geneem in haar Graad R jaar, meer vir ‘n voorsorgmaatreël as dat ek bekommerd was oor haar. Die arbeidsterapeut se woorde was nie lekker om te hoor nie. Sy het naamlik bevind dat my … Lees voort

Posted in Liefkind | Lewer kommentaar

Meermin in ‘n swart sak

Groot is die oomblik wanneer ‘n tienjarige vir haar eerste nek- en skouermassering in ‘n skoonheidsalon gaan. Des te meer as die meevaller haar te beurt geval het deurdat sy ‘n geskenkbewys in ‘n gelukstrekking gewen het nadat sy ‘n … Lees voort

Posted in Liefkind | 1 Kommentaar

My vrede

‘Wat is jou idee van vrede’, vra ‘n stem in ‘n radio-advertensie. ‘Die natuurgeluide van ‘n bosveldvakansie? ‘n Meditasie-sessie in die Karoo? Of net ‘n vroegoggend drafsessie saam met die kleinspan om die blok?’, word moontlikhede aangebied. My ultima utopia … Lees voort

Posted in Mymeringe | Lewer kommentaar