Monthly Archives: April 2017

Emosionele beleggings

Ek is net mooi verdiep in my boek toe my pre-teen kom flikflooi: ‘Sal Mamma saam met my Uno speel, asseblief?’ Vir ‘n oomblik is ek in konflik. Die feit is, ek het min tyd om te lees, dit is … Lees voort

Posted in Ouerskap | Lewer kommentaar

Hardloop ek nog?

Onlangs vra ‘n kennis met wie ek lank laas kontak gehad het vir my of ek nog maratons hardloop. Ek gebruik die vinnige, eenvoudige antwoord: “Nee”. En toe hy my vraend aankyk, voel ek my genoop om uit te brei. … Lees voort

Posted in Hardloop | Lewer kommentaar

Nostalgie

Wanneer die hartseer van ‘n laaste totsiens vervleg word met die vreugde van ‘n weersiens, is ‘n hartroerende belewenis ‘n natuurlike gevolg. So was dit dan ook met die besoek aan my geboortedorp met Oom se begrafnis. On pad na … Lees voort

Posted in Hartsdinge | Lewer kommentaar

Skoenlappertjie-kind

Toe die Mamma verneem dat van haar vriendinne se dogters die stille oorgang van dogtertjie na jongvrou gemaak het, het sy haar stilweg voorgeneem om die gebeurtenis baie spesiaal vir haar dogter te maak. Die Mamma wou haar dogter met … Lees voort

Posted in Hartsdinge | 1 Kommentaar

Dankbaarheidslysie

Nou een dag met ‘n rondryery luister ek na ons streeks radiostasie. So hoor ek toe dat die bepaalde dag Internasionale ‘Happiness’ dag is. Luisteraars word genooi om in te skakel en redes te deel waaroor hulle gelukkig sou voel. … Lees voort

Posted in Hartsmense, Mymeringe | Lewer kommentaar

Professionaliteit

Al ooit die grappie gehoor van hoekom die gange van geboue waar staatsdiensamptenare werksaam is, so breed is? Sodat die laatkommers nie in die vroeglopers kan vasloop nie, natuurlik. So ook, as ek iewers op ‘n navraag oor my werk … Lees voort

Posted in Mymeringe | Lewer kommentaar

Die hond en ek

Haar juiste ouderdom is onbekend. Sy het minstens ses jaar by haar vorige eienaars spandeer, en is nou vir meer as twee jaar ons eie. Sy was ‘n ruk by die DBV op hok toe haar aanvanklike eienaar moes verhuis … Lees voort

Posted in Hartsdinge | 1 Kommentaar

Testimonial : Bio-link and Study Hub

My child’s journey with Bio-link started in her Grade-3 year. She struggled with maths, in such an extent that I feared that her Maths-grades might cause her to fail her academic year. My daughter had to stay in class during … Lees voort

Posted in Leefstyl | Lewer kommentaar