Monthly Archives: April 2018

Lewenslesse

Ek het onlangs vir ‘n naweek by ons tweejarige niggietjie gebly terwyl haar ouers uitstedig was. Dit was ‘n kosbare belewenis, sodat ek die volgende daaroor moes neerpen. Dinge wat ek by ‘n tweejarige kan leer: Emosionele vryheid: ‘n Tweejarige … Lees voort

Posted in Hartsmense | Lewer kommentaar

Spinnerakke

Soms kom ‘n mens op ‘n punt waar jy die behoefte ondervind om te ontlaai. Kop skoon te maak. Net vir ‘n rukkie alleen te wees. Hoe besiger my skedule, hoe meer akkuut word daardie behoefte. Wat goed werk vir … Lees voort

Posted in Hardloop | Lewer kommentaar

Paas-gedagtes

Ek hou ‘n skoenlapper dop wat in ‘n kamer vasgekeer is en teen die kantgordyn bly huiwer. Ek maak die venster oop sodat hy sy weg na vryheid kan vind, maar die skoenlapper bly met rillende vlerkies teen die vensterraam … Lees voort

Posted in Geestelik | 1 Kommentaar

Dit reën!

Dit is eers toe ek vir Liefkind by die skool gaan haal, dat ek agterkom dat die karsambreel nie meer in ‘n werkende toestand is nie. Ons hardloop koes-koes deur die reën terug motor nie, want as dit so droog … Lees voort

Posted in Ligweg | Lewer kommentaar

Vriendskap

In my geloof het ek op ‘n plek gekom waar ek nie nodig het om alles te verstaan nie. Die lewe het my geleer dat dit veilig is om op God te vertrou. Dat die kosbare belofte in Romeine 8:28 … Lees voort

Posted in Hartsmense | 1 Kommentaar

Vuurdoring-pret

Die atmosfeer is vredig, alles om ons in sagte laatmiddaglug getooi. Ek en Liefman verlustig ons in die mannewales van ons geveerde vriendjies in die Vuurdoringboom. Glas-ogie pluk met mag en geweld aan ‘n bessie – die prentjie is iewat … Lees voort

Posted in Ligweg | 1 Kommentaar

Die emosies van ‘n droogte

Die emosionele kant van ‘n droogte is intens. Dit is om douvoordag wakker te word onder die gerammel van donderweer, en te voel asof ‘n behoefte diep in my siel bevredig word. Dit is om te jubel oor elkeen van … Lees voort

Posted in Mymeringe | Lewer kommentaar

Padwedloop

Dit is om ruim betyds van my huis af te vertrek vir ‘n padwedloop, maar om my teen half-ses op ‘n Saterdagoggend in ‘n eiesoortige verkeersknoop vas te ry by die hek van die terrein waar die wedloop aangebied word. … Lees voort

Posted in Hardloop | Lewer kommentaar