Monthly Archives: Augustus 2018

Winskopie!

‘n Pittige kollega deel onlangs sy waarneming met my: ‘n Vrou sal een rand betaal vir iets wat eintlik twee rand kos, omdat dit op ‘n uitverkoping is. ‘n Man daarenteen, sal twee rand betaal vir iets wat eintlik een … Lees voort

Posted in Ligweg | 2 Kommentaar

Groot gesels

Hy was baie ingetoë as kind, en met tye sosiaal iewat onseker van homself. Weens sy pa se werksopset, het die gesin gereeld verhuis, met die gevolg dat hy byna in net soveel skole was as wat daar grade in … Lees voort

Posted in Geestelik, Hartsmense | Lewer kommentaar

Omgee vir ‘n as-raper

Een keer per week sit elke huishouding in my buurt hul vullissakke uit op die sypaadjie om weggery te word na die stortingsterrein. In spreektaal word sommer na dié dag verwys as ‘as-sakkedag’. Party huisbewoners bring stellasies op hul sypaadjies … Lees voort

Posted in Inspirasie, Ligweg | 1 Kommentaar

Hoe om gelukkig te wees

‘As jy kon teruggaan in tyd, en binne twee minute raad gee vir jou jonger self oor hoe om gelukkig te wees, wat sou jy sê?’, wy ons jong prediker sy boodskap in. Interessant genoeg, het ek die juiste gesprek … Lees voort

Posted in Gister se dinge, Mymeringe | Lewer kommentaar

Banting, brood en tjoklits

Ek lees onlangs die volgende Bybelvers in Spreuke 9:17 raak: ‘… en brood in die geheim geëet, is lekker. ‘Dit kon net deur iemand op die Banting-eetplan geskryf gewees het’, skerts ek met my man, wat lekker lag oor my … Lees voort

Posted in Leefstyl, Ligweg | 1 Kommentaar

Simfonie

Ek is baie lief vir klassieke musiek, dus is dit vir my ‘n riem onder die hart dat my tienerdogter ook ‘n oor daarvoor aan’t ontwikkel is. Sy is veral lief om saans teen slaaptyd na ‘n klassieke CD te … Lees voort

Posted in Geestelik, Mymeringe | 1 Kommentaar

Honnelewe

Eers lê sy op die matjie voor die voordeur om deel te voel van die geselskap in die sitkamer. Totdat sy besluit sy is lus vir ‘n sagter lê-plek. Dan kry sy vir haar ‘n rusplekkie in ‘n skadukol op … Lees voort

Posted in Ligweg | 1 Kommentaar

Normal life

I look back on a marvelous holiday, where seemingly the ‘Pause’ button was pressed on Time. Because one day grew into the next in slow motion, leaving me with double the amount of time than what I became used to. … Lees voort

Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar

Kampeer-memoirs

Sy was net ses maande oud ten tyde van haar heel eerste kampeer-ondervinding. ‘Maklik! Ten minste bly ‘n jong baba mos sit waar jy haar ook al neerplak’, het haar naïewe ouers redeneer toe dit tyd word vir vakansie-beplanning. Sy … Lees voort

Posted in Leefstyl, Liefkind | 1 Kommentaar