Monthly Archives: Julie 2020

Voëlnes-filosofie

Ek is lief daarvoor om teen laatmiddag in my tuin te sit en die mannewales van geveerde vriendjies dop te hou. Ek verkyk my altyd aan die vinknessies, waar met die grootste vaardigheid en geduld elke veseldraadjie geweef word, totdat … Lees voort

Posted in Mymeringe | Lewer kommentaar

Gelukkige ek

Ek sukkel nou al vir ‘n geruime tyd sporadies met laer buikpyn, veral na ‘n drafsessie of ander fisieke aktiwiteit. Die pyn is nie ondraaglik erg of heeltemal onuithoudbaar nie, maar nietemin so dat ek ten minste een keer per … Lees voort

Posted in Hartsdinge | 1 Kommentaar

Sondag se stiltetyd- bemoediging

Ek lees vanoggend in Lukas 21 uit die 53-vertaling.In vers 12 waarsku Jesus sy volgelinge dat hulle vervolg gaan word ter wille van Sy Naam. En dan die mooi woorde in vers 13-15: “En dit sal vir julle uitloop op … Lees voort

Posted in Geestelik | Lewer kommentaar

A teen’s take on lockdown

Sometimes it takes the big things to make you appreciate the little things.   Sometimes the world has to stand still to love what is in front of you, and the silence to become your greatest teacher.  I remember going unconcerned … Lees voort

Posted in Liefkind | Lewer kommentaar