Monthly Archives: Desember 2022

Verlang…

My liefste pappa sou vandag sy tagtigste verjaardag gevier het. Dit sou ‘n viering wees waarna ek lank uitgesien, en haarfyn beplan het. Natuurlik sal ek met alles in my, hom by my wou hê vandag. Ek kies vandag om … Lees voort

Posted in Hartsmense, Hemellinge, Liefde | Lewer kommentaar

Die krag van dáár wees

Twee afsonderlike maters in my vriendekring bevind hulself onlangs in afsonderlike situasies wat soos ‘n berg voor hul lê. Hulle het eenvoudig nie die moed en krag om die berg te oorkom nie. Die twee maters ken mekaar nie en … Lees voort

Posted in Hartsdinge | 1 Kommentaar