Monthly Archives: Julie 2023

Die ou nerd

Ek het ‘n vriendin, meer as tien jaar my junior. Sy is interessant en kleurryk. ‘n Titsel boheems. Sy sê sy hou daarvan om buite die lyne in te kleur. My dogter is baie soos my vriendin. Ek is lief … Lees voort

Posted in Ligweg | 1 Kommentaar

Die tien melaatses

Ek is al vir meer as dertig ‘n Christen wat elke dag Bybel lees en elke Sondag ‘n erediens bywoon waar ek na ‘n boodskap luister. Ek lees ook graag om in ander se insig te deel. Ek vind dit … Lees voort

Posted in Geestelik | 1 Kommentaar

Hierdie land…

In ‘n gesprek kom die al iewat geykte vraag op: wat word nog positief aan ons land met al sy kwessies en probleme beleef? Wat laat my hier bly? Vir my is die beste deel van ons land juis sy … Lees voort

Posted in Mymeringe | 1 Kommentaar