Monthly Archives: Februarie 2017

Woorde wat kwes

‘For someone to insult you, the opinion of that person must matter to you’ Ek lees bogenoemde aanhaling heel onlangs, en stem kopknikkend met die waarheid daarvan saam. Maar ek beleef kort daarna dat die praktiese toepassing daarvan nie so … Lees voort

Posted in Mymeringe | 3 Kommentaar

Die beste fase van ouerskap

So baie maal al het ek gewonder wat die heel lekkerste, bevredigendste en wonderlikste fase van ouerskap sal wees. Sal dit wees met die geboorte van ‘n kleinsteling? Ag ek onthou dit soos gister. Die opgewonde afwagting, die absolute paniek … Lees voort

Posted in Liefkind | 1 Kommentaar

Hou jou hande tuis!

Ek het onlangs ‘n kosbare les geleer. My kind bel my net na skool op die heel eerste skooldag van die jaar, bitterlik onsteld. Dit blyk toe dat daar twee graad 6 registerklasse is. Wat op sigself nie ‘n probleem … Lees voort

Posted in Geestelik, Ouerskap | 1 Kommentaar

KleinsteSus

Ek was tien jaar oud toe my Ma ‘n baba op nege maande verloor het. Ek het heelwat baie duidelike herinneringe aan daardie tyd. My Ma het dokter toe gegaan omdat sy nie meer lewe gevoel het nie. Die dokter … Lees voort

Posted in Hartsmense | 1 Kommentaar

‘n Ware leier

Met Liefkind se kleuterskooljare bygereken, het ek nou al nege jaar met skoolonderwyseresse te doen. Ek het geleer dat dit ook maar net mense is, met verskillende temperamentstipes, voorkeure en agtergronde. My ervaringsveld met onderwyseresse is oorgewend positief, in die … Lees voort

Posted in Inspirasie | 1 Kommentaar

Die grootste avontuur

Ek vertel vir my man van ‘n insident waarvan ek op sosiale media gelees het. Dit gaan naamlik oor ‘n toespraak waar subtiel die spot gedryf is met God en Sy kinders. ‘n Christen wat na die toespraak geluister het, … Lees voort

Posted in Geestelik, Ouerskap | 1 Kommentaar

Ledigheid

Ek deel onlangs in ‘n geselsie waarin die spreekwoord wat lui dat ledigheid die duiwel se oorkussing is, ter sprake kom. My gespreksgenoot glo dat mense so besig moontlik gehou moet word. Want dan het hulle nie tyd om te … Lees voort

Posted in Mymeringe | Lewer kommentaar

Die ‘Rocker”

My dogter het onlangs met vioollesse na ‘n nuwe dosent geskuif. Juffrou Els is ‘n baie interessante dame. Sy praat net Engels en boonop met ‘n swaar aksent, aangesien sy ‘n uitlander is. Ek was eers bekommerd dat my dogter … Lees voort

Posted in Ligweg | 1 Kommentaar