Monthly Archives: September 2012

Grootskool

So is die derde skoolkwartaal amptelik iets van die verlede.   Sus se eerste skooljaar is vol opwinding, vir ons hele gesin… Dit is vir my heerlik om te beleef hoe sy leer lees. In haar graad R jaar het sy … Lees voort

Posted in Liefkind | Lewer kommentaar

Bulte

Die beste terapie in die wêreld is om ‘n long run met my Sus te deel.   Sy het onlangs getrek na ‘n ‘bult-ryke’ omgewing, en dit is waar ons nou oefen. Dit is ‘n aanpassing vir my wat in … Lees voort

Posted in Geestelik, Hardloop, Inspirasie | Lewer kommentaar

Yom Kippur

Vandag is dit Yom Kippur – Dag van Versoening. Dit is die heiligste dag van die Joodse kalender. Die enigste dag waarop die hoëpriester die Allerheiligste kon binnegaan om ‘n offer te bring ter vergifnis van die volk se sonde. … Lees voort

Posted in Geestelik | Lewer kommentaar

Vrouekamp

Vrouekamp is… * Annalise Wiid woorde wat oor jou val soos lentereën op ‘n winterlandskap * Gees tot gees gesprekke * Hart tot hart drukkies * Kuiers op ‘n breë stoep * Wandelinge deur die veld * Smul aan etes … Lees voort

Posted in Geestelik | 1 Kommentaar

Happy -early- Anniversary!

‘n Keurige geskenkpakkie vol bederf wag op my. Dit blyk dat Liefman ons huweliksherdenking hierdie jaar iewat vroeg onthou het ; ) Nóg hy, nóg ek het die wilskrag om ‘n vroëe geskenkie doodluiters in ‘n kas te bêre totdat … Lees voort

Posted in Liefde, Ligweg | Lewer kommentaar

Rosh Hashanah

16 – 18 September 2012 word Rosh Hashanah gevier, die Joodse Nuwe Jaar, of “Head of the Year”. Ek is nie Joods nie, maar vind die Joodse feeste wonderlik interessant en die simboliek daarin hartroerend mooi. Rosh Hashanah gedenk die … Lees voort

Posted in Geestelik | Lewer kommentaar

Pret met grys

Ek werk al bykans twintig jaar in dieselfde organisasie. En die onvermydelike gebeur, ek sien kollegas rondom my ouer word ; ) Twee van hulle word onlangs vyftig, en neem ‘n groot en dapper stap. Hulle bêre die kleurshampoo en … Lees voort

Posted in Hardloop, Inspirasie, Ligweg | Lewer kommentaar

Die verkeersknoop

Vanoggend spandeer ons ‘n ewigheid in die verkeer. Ons ken nie eintlik verkeersknope in ‘n stad met ‘n plattelandse hart, ek spog altyd dat ek in ‘n tien-minute radius van werk, kerk, winkel en familie woon. Perfek! Maar o wee, … Lees voort

Posted in Inspirasie | Lewer kommentaar

Ek wil ‘n brandweerman wees!!

Gister wil Liefman vir ons ‘n vleisie braai. Net toe die kole amper reg is vir braai, val die kole-emmertjie om! Die warm kole beland saam met ‘n paar parmantige vlammetjies op die grasperk. Liefman spring vir die graaf om … Lees voort

Posted in Liefkind | Lewer kommentaar

Closure

Nou een dag lees ek iewers: “Ek is mal daaroor as die Here so persoonlik raak”. Bedoelende dat die skrywer beleef dat die Here haar op ‘n spesifieke manier, wat net sy kan verstaan, kom aanraak. Ek het dit die … Lees voort

Posted in Hemellinge | Lewer kommentaar