Category Archives: Hartsdinge

Hoopdief

Ons het pas ‘n paar noodsaaklike items op ons inkopielys gekoop en is op pad terug na ons motor. Liefman sien ‘n oud-skoolmaat van hom raak, en na ‘n entoesiastiese groetery raak die twee aan die gesels. ‘Hoe oud is … Lees voort

Posted in Hartsdinge, Ouerskap | 1 Kommentaar

Geoefende tong

Ek is tans besig met ‘n langtermynprojek om die Bybel vanaf Genesis tot Openbaring deur te lees. Die projek vind sy oorsprong in ‘n omgeegroepbyeenkoms, toe ‘n vriendin deel dat sy die Bybel al drie maal deurgelees het. Ek het … Lees voort

Posted in Hartsdinge | 2 Kommentaar

Vorme van vriendskap

‘n Mater vertel van ‘n toneel uit die fliek ‘Same kind of different as me’. Dit is naamlik ‘n gesprek wat afspeel toe ‘n persoon sy bes doen om ‘n ander-rassige te bevriend. Die ander-rassige maak die volgende opmerking: ‘In … Lees voort

Posted in Hartsdinge | 1 Kommentaar

Iemand gee om

Ons staan in die ry voor die kasregister en wag vir ons beurt om vir die aankope in ons mandjie te betaal. Ek hou haar onderlangs dop, die dame wie se werk dit is om aankope in inkopiesakke weg te … Lees voort

Posted in Hartsdinge | 1 Kommentaar

Naamsake

Ek het ‘n mooi, moderne noemnaam waarvan ek baie hou, maar my ouers het my ook opgesaal met ‘n allemintige klomp doopname. Outydse familie, waarvan party hul oorsprong uit die Bybel het. Op skool en tydens my tersiêre jare, is … Lees voort

Posted in Hartsdinge | 1 Kommentaar

Jesus sal vir jou sorg

Toe my klein Aspatat op ‘n dag kom vertel van ‘n maatjie wat nie ‘n pousebroodjies saamneem skool toe nie, het ek begin om elke dag ‘n ekstra broodjie in te pak. Die maatjie is deur hartseer omstandighede wees gelaat, … Lees voort

Posted in Geestelik, Hartsdinge | 1 Kommentaar

Nalatenskap

Die nuus oor haar dood het ‘n storm op vele vlakke in my binnekant ontketen. Ek het jare gelede vir ‘n geruime tyd ‘n werksplek met haar gedeel. ‘n Innemende, sprankelende vrou. Pragtige gelaat, lank en slank. Almal het van … Lees voort

Posted in Hartsdinge | 2 Kommentaar