Monthly Archives: September 2013

Comrades 2014 – hier kom ek!

So het ek die bul by die horings gepak en vir Comrades 2014 ingeskryf. En daarna besef: om drie maande na ‘n nagmerrie-wedloop – waarin ek boonop die laaste afsnypunt gemis het – weer vir Comrades in te skryf, is … Lees voort

Posted in Hardloop, Hemellinge, Inspirasie | Lewer kommentaar

Om buite die lyne in te kleur

Ek sien onlangs’n foto van ‘n pakkie kleurpotlode met die byskrif: “Be sure to do some colouring outside the lines today”. Ek vind onmiddelik aanklank daarby, en verkneukel my in die speelse uitdaging van die stelling. Ek hou niks van … Lees voort

Posted in Inspirasie | Lewer kommentaar

‘n Langnaweek tuis

‘n Langnaweek tuis saam met my hartsmense is om tyd vir ‘n paar dae te laat stilstaan. Dit is om ‘n pak speelkaarte op te diep en te herontdek hoeveel pret dit is om ‘vreetkaart’ en ‘SNAP!’ te speel. Dit … Lees voort

Posted in Liefde, Liefkind | Lewer kommentaar

Doen aan ander

Doom wys Sondag ‘n treffende spreuk op die bord: “When we seek to bring out the best in others, we bring out the best in ourselves”. Die potensiaal van die stelling laat my hart sommer vinniger klop, ek vind op … Lees voort

Posted in Inspirasie | Lewer kommentaar

‘n Proeseltjie erkenning

So swoeg ek ‘n halwe dag lank met ‘n werksprobleem, en word later so daarin vasgedraai dat ek Grootbaas se hulp inroep. Sy beloof om daarna te kyk wanneer sy ‘n tydjie het. Toe ek ‘n rukkie na toemaaktyd aanstaltes … Lees voort

Posted in Inspirasie | Lewer kommentaar

Die binnekant van my hart

Ek lees onlangs ‘n vraag wat my fassineer: “Hoe sal jy die binnekant van jou hart beskryf?”. Die gedagte vang my aandag vas en ek spandeer koptyd daaraan. Toe ek met Liefman daaroor deel, is sy antwoord eenvoudig: ‘daar is … Lees voort

Posted in Mymeringe | Lewer kommentaar

Liefde wek Liefde

So kry ek toe die blink gedagte om briefies te skryf op die servetjie wat ek vir Liefkind se koelsakkie pak vir pouse-tyd. Soms teken ek sommer net ‘n blommetjie of ‘n hartjie, ander kere ‘n vinnige notatjie, “lief vir … Lees voort

Posted in Liefde, Liefkind, Ouerskap | Lewer kommentaar

Wolke in ‘n sonsondergang

In hierdie lewe is daar min dinge so mooi soos ‘n sonopkoms. ‘n Sonopkoms oor die see is vir my ‘n diep geestelike ervaring. Die oomblik wanneer die vuurbal op die horison verskyn, word alles in my stil. Sy aan … Lees voort

Posted in Inspirasie | Lewer kommentaar

CHOC

Choc-huis is ‘n instansie wat my na aan die hart lê. Dit is ‘n pragtig ingerigde huis waar kinders en hul mammas of primêre versorgers, kosteloos woon ten tyde van ‘n kind se kanker-behandeling. My geliefde vriendin Charmaine, wat bykans … Lees voort

Posted in Hemellinge, Inspirasie, Liefde | Lewer kommentaar

Carry HIS name

Ek het Saterdag die Sweet en Eet 10km wedloop gehardloop. Dit was die eerste plaaslike wedloop van die seisoen, na hardloopwêreld se lang winterslaap, en die wedloop is goed ondersteun. My klub bied die wedloop aan, dus help ek met … Lees voort

Posted in Geestelik, Hardloop | Lewer kommentaar