Monthly Archives: Februarie 2014

Goodbye and Hello

Ek moes ‘n moeilike besluit neem. Ek het gehoor gegee aan die knaende gedagte dag ek priotiteit gee aan iets wat, in die geheelbeeld, nie so belangrik is nie. Ek het onthou van my nuwejaarsvoorneme, om my lewe te vereenvoudig, … Lees voort

Posted in Hardloop | Lewer kommentaar

Verjaardagpret

So het ons hierdie week Liefkind se negende verjaardag gevier.   My poplap is mal oor verjaar, en pappa en mamma het saamgespeel om die okkasie so heuglik moontlik te maak. Liefkind wou opsluit ‘n Spur partytjie hê, en ek het … Lees voort

Posted in Liefkind | Lewer kommentaar

Die karamelsjokolade oomblikke van ouerskap

Daar is dae dat ek moeg word van al die eise wat voltyds werk, en saans huisvrou en mamma wees, aan my stel. Maar dan is daar ook dae dat my meisiekind my hart moeiteloos steel, asof vir die eerste … Lees voort

Posted in Liefkind, Ouerskap | Lewer kommentaar

‘n 12×9 insident

Ek vra gisteraand vir Liefkind haar tafels.   Ek spog onbeskaamd dat ek op skool baie goed met tafels was, en dat ek my tafels tot vandag toe nog op die punte van my vingers ken.   “Vra my enige tafel”, daag … Lees voort

Posted in Liefkind, Ligweg, Ouerskap | Lewer kommentaar

Kokon-wêreld

Ek lê by ‘n vriendin in die hospitaal besoek af.   Sy moet my opsluit die hospitaal  se mooi biblioteek gaan wys, en ons stap tydsaam deur die gange van die hospitaal. Ons kruis ‘n gesellige kuierhoekie.   ‘n Pa, ma en … Lees voort

Posted in Hartsmense, Mymeringe | Lewer kommentaar

Nie net nog ‘n naam

Ek werk saam met ‘n hele paar Afrika-kollegas.    Dis die manne met die moeilike vanne, merk iemand onlangs pittig op.   Dat Afrika-name soms  tongknopers is, is ‘n gewisse feit.   Soos die  meisie in die kantoor langs my, wie se naam … Lees voort

Posted in Mymeringe | Lewer kommentaar

Charmaine se kind

Tien minute voor die aanvang van die erediens stap ek die kerk binne.  Dit is stampvol, en ek  gaan sit op die eerste beskikbare sitplek wat ek gewaar. Ek kyk na die jong dame in die ry voor my se … Lees voort

Posted in Hemellinge | Lewer kommentaar