Monthly Archives: November 2013

Mooimaaktyd

Nou een dag kuier ek saam met ‘n vriendin terwyl sy besig is om gereed te maak vir ‘n geleentheid. Sy bad sorgsaam en neem daarna voor die spieëlkas stelling in. Sy pluk haar wenkbroue en verwyder ongewenste gesigshare met … Lees voort

Posted in Liefkind, Ligweg | Lewer kommentaar

Vyftiende anniversary

So vier ek en Liefman toe onlangs ons vyftiende huweliksherdenking. Ek hou van die filosofie agter Garry Chapman se Liefdestale, om ander lief te hê op die manier waarop die boodskap hart-tot-hart oorgedra word. Ek en Liefman se telling vir … Lees voort

Posted in Hartsdinge, Hartsmense, Liefde | Lewer kommentaar

Grappie-grappie

Liefkind het onlangs haar eerste volwaardige grap vertel: Jannie se huiswerk is om 100 engelse woorde skool toe te bring. Hy gaan vra sy ma: “Ma, gee asseblief vir my 100 engelse woorde?”. Sy ma is besig en sê kwaai: … Lees voort

Posted in Liefkind, Ligweg | Lewer kommentaar

Vlietende hartsfoto’s

Liefkind het begin met dansklasse by ‘n geestelike dans- en dramaskool. In ‘n oogwink breek die dag van haar eerste konsert aan. Liefkind is senuweeagtig oor die vooruitsig, maar gedra haar dapper op die groot dag. Tot Liefkind se frustrasie … Lees voort

Posted in Hartsdinge, Liefkind, Mymeringe | Lewer kommentaar

‘n Klein begin

Nick Vujicic skryf in sy boek “Unstoppable” dat, om jou passie te vind, jy iets moet vind wat jy bereid is om te doen, selfs al kry jy nooit betaling daarvoor nie. Wanneer jy iemand vind wat wel bereid is … Lees voort

Posted in Hartsdinge | Lewer kommentaar

Die groot seën van klein dingetjies

Die naweek besluit ek impulsief om vir Liefkind ‘n foto-bord vir haar kamer te maak. Ek kies die foto’s met sorg uit. Die een van ons gesin voor die dolfyne se tenk by U’Shaka. Ek en Liefkind op ‘n perd … Lees voort

Posted in Liefkind | Lewer kommentaar

Broodnodige dorings

Die enigste negatiewe deel van mamma-wees, is daardie einas wat ‘n mamma nie kan beter soen nie. Gisteraand begin Liefkind my vertel van dingetjies wat haar pla, en toe is dit soos ‘n vloedwal wat breek. Ek luister stilweg, en … Lees voort

Posted in Ouerskap | Lewer kommentaar

Druiwe en Olywe

In ‘n selgroep byeenkoms lank gelede, vertel ‘n stil Spreuke-vrou in haar laat veertigs, dat sy die Bybel al drie maal deurgelees het. Ek gaap soos ‘n vis op droë grond. Ek dien die Here al vanaf my vyftiende jaar, … Lees voort

Posted in Geestelik, Liefde | Lewer kommentaar

Ruimte om te groei

So rig Liefkind toe ‘n paar weke gelede ‘n splinternuwe versoek, sy wil danslesse neem. Ek glo daaraan om haar aan soveel as moontlik belangstellingsvelde bloot te stel, en is dadelik bereid om saam te speel. Ek bel eers ‘n … Lees voort

Posted in Liefkind | Lewer kommentaar