Author Archives: johannavr7

Moedersdag

Jy het nie meer ‘n ma nie. Jy is nog nie ‘n ma nie. Moedersdag is ‘n seer dag vir jou. En tog… Tog weet ek van iemand, dalk meer as een, wat erg moederlik teenoor jou voel. Tog weet … Lees voort

Posted in Hartsmense, Liefde | Lewer kommentaar

Ouerskapsfoute

My dogter is ‘n perfeksionis en baie hard op haarself, veral op akademiese gebied.   Haar standaarde is hemelhoog en sy is selde of ooit tevrede met prestasies.   Sy sal haarself veel eerder kasty oor die gapings as om die suksessse … Lees voort

Posted in Ouerskap | Lewer kommentaar

60!

Jy is vandag sestig.   ‘n Gesonde, fikse en jong sestig daarby.   Maar dit was nie altyd die geval nie. ‘n Skrale drie jaar gelede was jy sleg oorgewig, met diabetes wat aanhou eskaleer en chronies so moeg dat jy sommer … Lees voort

Posted in Leefstyl | Lewer kommentaar

Eenvormigheid in diversiteit

Die driestuks sit in ‘n groep in die klas, met die doel voor oë om die kuns van Gebaretaal die meester te word.   Twee in die groep is horend, die derde nie.   Een in die groep meer vaardig met die … Lees voort

Posted in Mymeringe | Lewer kommentaar

Toetsdag

By die universiteit word toetse op Saterdae geskryf.     In hierdie geval die juiste Saterdag terwyl die res van die studente, wat nie hierdie bepaalde vak neem nie,  reeds vakansie hou.   Want, Universiteit, sê my net-nou-die-dag-nog ‘n skolier, is nie vir … Lees voort

Posted in Ligweg | Lewer kommentaar

Pappa

Dit is vandag drie jaar sedert Pappa se Hemeldag.   Die eerste jaar wat iets alles verskriklik.   My hart was gebroke en ek wou verdrink in die rou verlies.  Maar my hart het weer heel geword.  Ek is steeds dankbaar dat … Lees voort

Posted in Hemellinge, Liefde, Ouerskap | 1 Kommentaar

Goeie Vrydag

Vir die afgelope drie jaar huil ek met elke enkele nagmaalsdiens in my kerk my oë uit. Snot en trane, skouers rukkend. Al is ek ‘n privaat mens wat ongemaklik voel oor ‘n openbare vertoon van emosies. Drie jaar gelede, … Lees voort

Posted in Hartsmense, Hemellinge, Liefde | 2 Kommentaar

Dawid en Goliat

Ek loop al vir meer as drie dekades ‘n nou pad saam met die Here.   Vir my is daar geen ander manier van leef nie.   Geen ander manier van anders wíl leef nie. Om uit die Bybel te lees is … Lees voort

Posted in Geestelik | Lewer kommentaar

‘n Storie van hoop

Sy was in graad R toe die kleuterskool juffrou aanbeveel dat sy saam met die ander kindertjies vir skoolgereedheidstoetse gaan. Nie dat die juffrou eintlik dink iets is fout nie, meer net om seker te maak, jy weet. So voorgestel, … Lees voort

Posted in Inspirasie, Liefkind | Lewer kommentaar

Die nesverlaters

Kort na inkloktyd loer die Groot Diereliefhebber blink-oog om my kantoordeur. ‘Hier is ‘n babakatjie onder die karre in die parkeerterrein’, deel sy haar groot nuus. Sy is onmiddelik uit met ‘n bakkie melk. Ons sekuriteitspan het te vertelle dat … Lees voort

Posted in Liefkind, Ouerskap | 1 Kommentaar