Monthly Archives: Oktober 2019

Die mooi in gebrokenheid

‘n Bloginskrywing uit my tienerkind se pen: Ek het vandag deur die tuin geloop en by een van die blompotte tot stilstand gekom. Ek het ‘n ruk lank na die winterblomme gestaar. Ek was geskok om die dooie blomme rustig … Lees voort

Posted in Liefkind | Lewer kommentaar

Dinge wat my gelukkig maak

My eerste koppie tee vir die dag, gewoonlik ‘n paar minute na my aankoms by die werk. ‘n Koppie tee wat ek talmend, tydsaam drink. Slukkie vir slukkie wyl die behaaglikheid deur my spoel. Om liefgehê te word deur ‘n … Lees voort

Posted in Mymeringe | Lewer kommentaar

Een soos ek, en tog ook nie.

Ek is versot op haar. Absoluut en onvoorwaardelik. Skattige klein dogtertjie. Fraaie meisiekind. Lieflike ontluikende jong vrou. My eie, eie kind. My enigste, daarby. Toe sy heel klein was, was ek mal daaroor om na haar te kyk wanneer sy … Lees voort

Posted in Liefkind | 1 Kommentaar

Oor ouer-word

Ek lees onlangs hoe ‘n reisgenoot in die lewe haar lot bekla oor haar naderende vyftigste verjaardag. Sy weet nie, kla sy, hoe sy daardie kwade dag sal kan hanteer nie. Haar relaas laat my iewat geamuseerd voel, veral omdat … Lees voort

Posted in Leefstyl | 1 Kommentaar