Monthly Archives: September 2019

Wittebrood nr ???

Ons lê langs mekaar op ons helderkleurige strandmatjies en ek nestel teen jou aan. Jou hand gly soekend oor my sy en vind ‘n rusplek in die holte bokant my heupbeen Die wind speel tergend oor my sondeurdrenkte vel. Die … Lees voort

Posted in Hartsmense | Lewer kommentaar

Breinsake

Ek lees baie en ek lees graag. Ek het onlangs ‘n splinternuwe lekkerte ontdek, om e-boeke by die provinsiale bibliioteek uit te leen en in elektroniese formaat te lees. Dit is soos ‘n nuwe skatkis wat voor my oopgegaan het. … Lees voort

Posted in Inspirasie | 1 Kommentaar

Onwelkome indringer

Ek dink niks daarvan toe my ginekoloog my verwys na ‘n radioloog vir my eerste beendigheidstoets nie. Ek sien dit in dieselfde lig as my jaarlikse besoek aan my tandards, my oogarts of my cholesterol-toets. Nadat my rugstring en heupbene … Lees voort

Posted in Leefstyl | Lewer kommentaar

Rou-proses

Ek is van my voete af geskok toe ek die nuus ontvang dat iemand in my kring se eggenoot baie skielik en onverwags, na komplikasies van ‘n operasie, oorlede is. Die nuus raak my diep, sy en haar man is … Lees voort

Posted in Mymeringe | 2 Kommentaar

Persepsie

Ons tienerkind is op ‘n skoolkamp en ek en Liefman besluit om ons kans te gebruik om ‘n slag te gaan uiteet. Ons koop ‘n lekker bottel rooi om saam te neem, en sit af na ons gunsteling restaurant. Ons … Lees voort

Posted in Liefde | Lewer kommentaar

Nuwe plan

Tydens my jaarlike besoek aan my ginekoloog, deel my dokter my mee dat my bloedtoets toon dat my hormoonvlakke amptelik die vlak van vroeë menopause bereik het. Ek is nie verbaas nie. Die tekens wys al die afgelope jaar daarop. … Lees voort

Posted in Leefstyl | Lewer kommentaar

My droom

Ek deel met my tienerkind uit ‘n juweel wat ek in Pieter van Jaarsveld se boek ‘Gelukkige kind’, ontdek het. Die outeur deel naamlik dat elke mens ‘n droom moet najaag om waarlik sinvol gelukkig te kan leef. ‘My droom … Lees voort

Posted in Hartsdinge | Lewer kommentaar