Monthly Archives: November 2020

Skynheilige (nie)-feminis

Ek sien myself nie as ‘n feminis nie.  Ek glo nie dat alle mans lui, dom en minder produktief as vroue is nie. Ek lees onlangs in ‘n boek dat mans en vroue se breine fisies verskillend lyk en funksioneer … Lees voort

Posted in Ligweg | 1 Kommentaar

Eerste liefde

Ek is versot op hom, van my heel eerste onthou af. Hy is ‘n man van beskeie nering, maar beskik oor oneindige wysheid oor al die dinge in die lewe wat werklik saak maak. Waarvan die belangrikste ongetwyfeld is dat … Lees voort

Posted in Hartsmense, Liefde, Ouerskap | 1 Kommentaar

Klavierlesse vir ‘n kleuter

My eerste impuls was om die versoek om vir ‘n vierjarige familielid klavierlesse aan te bied, te weier.   Ek is erg oor die klein kordaat en nog meer so oor haar mamma, maar hoewel ek formele akkreditasie het vir musiekonderrig … Lees voort

Posted in Hartsdinge | Lewer kommentaar

Anti-stres

Running scared deur Edward T. Welch is ‘n juweel soos min wat ek nog teegekom het.  Die skrywer skop af deur die stelling te waag dat mense in werklikheid daarvan hou om bang te wees.  Het jy al ‘n kleuterstorie … Lees voort

Posted in Leefstyl | Lewer kommentaar