Monthly Archives: November 2014

Vat so, stres!

Dit vat nie veel om my angstig te laat voel nie. Ek is ‘n beplanner en organiseerder van formaat, en vir die grootste deel gebruik ek die kwaliteite om my spanningsvlakke redelik doeltreffend te beheer. Onlangs had my organisatoriese vaardighede … Lees voort

Posted in Mymeringe | Lewer kommentaar

By jou

Kort voor my Swaer se dood skryf my Sus, grootliks onbewus van wat op haar wag: ‘Pain should be felt’, na aanleiding van ‘n fliek wat sy gesien het. In hierdie dae kom daar tye dat emosionele pyn dreig om … Lees voort

Posted in Hartsmense | Lewer kommentaar

Die kwaadword leer

Ek het baie lekker gelees aan dr. Ros Campbell se boek, ‘How to really love your teenager’. Een van die mees insiggewendste hoofstukke is waar hy ‘woede’ behandel. Woede is ‘n eg menslike emosie waarmee ons almal te doen kry. … Lees voort

Posted in Ouerskap | Lewer kommentaar

Ons 16 jaar

Ek en Liefman het verlede week ons sestiende huweliksherdenking gevier. Ons het besluit om nie vir mekaar geskenke te koop nie, en eerder die aand te gaan uiteet. Liefman het nie by die reĆ«ling gehou nie, en vir my Lindt-sjokolade … Lees voort

Posted in Liefde | Lewer kommentaar

‘n Nuwe begin

Die dae na Chris se dood is soos ‘n mynveld. Ons trap so versigtig moontlik, maar met gereelde intervalle trap ons ‘n myn raak. Die ontploffing van pyn laat ons geskok – verwese – verdwaas. Die dae na Chris se … Lees voort

Posted in Hartsdinge, Hemellinge | 3 Kommentaar

Sadness

Today I came to know Sadness in a whole new way. It had put it’s hands around my throat, pressing down hard. Trying to smother me. And I could’nt decide whether I should fight it. Or submit. I watched my … Lees voort

Posted in Hemellinge | Lewer kommentaar

My donkerste nag

Dit begin as ‘n Saterdag soos enige, menige ander. Ek staan vroeg op, en hardloop na die wegspring venue van die Pick a Pay Women’s walk for Cancer. Ek staan tussen ‘n see van pienk T-hempde, en onverwags en onbepland … Lees voort

Posted in Hartsmense, Hemellinge | Lewer kommentaar