Monthly Archives: November 2022

Prediker

Hy is elke dag op sy pos by ‘n inkopiesentrum waar ek gereeld aandoen. Lank en lenig, nie meer jonk van jare. Daaglikse urelange blootstelling aan wind en weer duidelik te lees in die lyne op sy gesig. Aangename stem, … Lees voort

Posted in Inspirasie, Leefstyl | Lewer kommentaar

Waaraan wil ék geken wees?

Ek lees onlangs twee besondere Skrifgedeeltes raak wat my aan die dink sit. Die eerste is ‘n beskrywing van Josef van Arimatea wat verantwoordelikheid vir Jesus se liggaam na die kruisiging aanvaar het; soos beskryf in Markus 15 in ‘The … Lees voort

Posted in Geestelik, Hartsmense, Hemellinge, Liefde | 1 Kommentaar

24!

Ek luister na Vineyard se musiek met ‘n inhuise oefensessie. Liefman stap verby en ek roep hom toe: ‘Onthou jy hoe baie ons na Vineyard se musiek geluister het toe ons jonk getroud was?’. Toe het ons nog in sy … Lees voort

Posted in Liefde | 3 Kommentaar