Monthly Archives: Februarie 2013

Verjaardagpret

Liefkind staar vanoggend na die almanak waarop sy geduldig elke oggend ‘n pers streep deur ‘n blokkie getrek het, en sê bek-af: “Nou is Februarie amper verby – nou moet ek weer lank wag”. Ek kry haar sommer jammer, en … Lees voort

Posted in Liefkind | Lewer kommentaar

Dapperjan

Op Liefind se versoek neem ek haar na ‘n kindervriendelike restaurant, een waarvan sy besonder baie hou. Sy is gewoonlik ‘n waagmoedige dogtertjie, en baie spontaan daarby, maar gister besluit sy dat sy te bang is om die speel-area te … Lees voort

Posted in Inspirasie, Liefkind | 1 Kommentaar

Happy agste!

Vandag is Liefkind se verjaardag, sy is nou ‘n volle 8 jaar oud! My hart is so vol dankbaarheid oor hierdie kind van my. Ons pad tot ouerskap was lank en moeisaam, maar elke tree daarvan is oor en oor … Lees voort

Posted in Liefkind | Lewer kommentaar

Liefde in aksie

Ons vullissak het skaars op die sypaadjie geland sodat die munisipaliteit dit later kan verwyder, toe staan ‘n erg verwaarloosde man nader om die sak oop te knoop en deur die vullis te sif na iets wat vir hom van … Lees voort

Posted in Inspirasie, Liefde, Liefkind | Lewer kommentaar

Aandgebed

Gisteraand vertel my 8-jarige trots dat sy die vandag die HELE DAG gebid het. ‘Dis wonderlik, het jy die hele dag met Jesus gesels?”, vra ek uit. Sy vertel voorts dat sy gesukkel het met ‘n legkaart tydens die rekenaarklas, … Lees voort

Posted in Geestelik, Liefkind | Lewer kommentaar

Klipgooier

Ek sien die nuusflits eerste op ‘Runner’s World’ se facebook status raak. Onse Oscar, een van ons land se groot sporthelde, ‘n internasionale ikoon weens sy deelname aan beide die Paralimpiese Spele en die Olimpiese Spele, het na bewering sy … Lees voort

Posted in Geestelik | Lewer kommentaar

My vaaltyn

Ons het op ‘n stadium ‘n bruin wordhond gehad wat al redelik gevorderd in jare was. Hoe ouer Crunchie geword het, hoe meer geirriteerd was sy. Sy het haar frustrasie ontlont deur, by die geringste mate van provokasie, te hap … Lees voort

Posted in Liefkind, Ligweg | Lewer kommentaar

Evangelisasie uit ‘n 8-jarige se oog

Nou een dag is ons in die motor toe Liefkind vra: “Hoekom is daar ‘n kruis?”. Ek kyk na die groot advertensiebord waarna sy wys en lees hardop. “Jesus is coming soon, are you ready?”. ‘n Week later begin Liefkind … Lees voort

Posted in Geestelik, Liefkind | Lewer kommentaar