Category Archives: Leefstyl

Raakpunte

Behoede die man wat tergelyketyd met ‘n menopasale vrou en ‘n tienermeisiekind moet huishou, korswel ek met Liefman. In reaksie trek hy sy gesig op ‘n kamma gepynigde plooi. Ek dink darem nie hy het té veel om oor te … Lees voort

Posted in Leefstyl | Lewer kommentaar

Glasballe

‘n Egpaar, ongeveer twintig jaar ons junior in ouderdom, nooi ons onlangs oor vir ‘n kuier. Vroeg in die kuier reeds blyk dit dat ons jong vriend ‘n uiters uitdagende lewenseisoen beleef. Hy mis ook sy vorige blyplek, aangesien hy … Lees voort

Posted in Leefstyl | Lewer kommentaar

Goed genoeg

Ek vorm onlangs deel van ‘n taakspan waar ondersoek ingestel word of ‘n sagteware produk in die inligtingstegnologie veld, waarin ek ‘n sleutelrol speel, wyer gebruik kan word. Een van die potensiëel toekomstige kliënte van die genoemde produk vra op … Lees voort

Posted in Leefstyl | 1 Kommentaar

Tydsbestuur

Ek is amper huiwerig om ‘n bloginskrywing aan te pak wat gaan oor die eerste boek wat ek in 2019 gelees het. Om‘Procrastinate on purpose’ deur Rory Vaden te probeer saamvat, voel na ‘n haas onbegonne taak. Die boek gaan … Lees voort

Posted in Leefstyl | 1 Kommentaar

Nie vir sissies nie

Ek het nog nooit aan myself as ‘n ydele vrou gedink nie, en was ook nog nooit behep met my voorkoms nie. Ek was in my jonger jare dalk nie skoonheidskompetisie-materiaal nie, maar ek was darem ook nie heeltemal onaansienlik … Lees voort

Posted in Leefstyl | Lewer kommentaar

Kerklike betrokkenheid

‘Ek weet darem ook nie of die idee is dat ‘n mens net op ‘ n Sondagoggend in die kerk kom nie…?’, merk ‘n mater in gesprek op. Dit wil klink asof ons herder dit met hom eens is, want … Lees voort

Posted in Leefstyl | Lewer kommentaar

Die moderne Spreuke-vrou

Ek lees onlangs ‘n skrywe op sosiale media wat kinders se gedragsprobleme en die hoë selfmoodsyfers onder tieners onder die deur van voltyds werkende moeders invee. Dieselfde kwessie het, volgens die skrywer, ook kerke wat leegloop en ‘n hoë egskeidingsyfer … Lees voort

Posted in Leefstyl | 1 Kommentaar