Monthly Archives: Augustus 2020

Gesigmasker-sage

Ek is nie ‘n groot aanhanger daarvan om ‘n gesigsmasker te dra, soos wat verplig word tydens die Covid-19 inperking nie. Die masker laat my dom voel. Ongekoördineerd, ongebalanseerd, gedisoriënteerd. Ek moet mooi kyk waar ek trap wanneer ek trappe … Lees voort

Posted in Ligweg | Lewer kommentaar

Man van Geduld

Een van my man se beste eienskappe is sy geduld. Daarby het hy ook ‘n wonderlik gelykmatige persoonlikheid. Ek wonder nooit in watter bui hy soggens gaan wakker word nie – ek word elke oggend gegroet met dieselfde innemende: ‘Môre, … Lees voort

Posted in Liefde | Lewer kommentaar

Hemel op aarde

Ek luister onlangs na ‘n boodskap deur die Amerikaanse prediker, Max Lucado.  Op grond van die skrifgedeelte uit Openbaring 21, deel Lucado sy sienswyse dat die hemel waarna ons almal uitsien, nie ‘n “plek by die wolke” is soos wat … Lees voort

Posted in Geestelik, Uncategorized | Lewer kommentaar

Daai één ding…

Tydens Sondagoggend se aanlyn kerkdiens, waarna ek en my gesin knus teen mekaar in die bed sit en kyk, verwys ons aanbiddingsleier na Psalm 27:4. In die vers sê Dawid: ‘Een ding het ek van die Here begeer, dit sal … Lees voort

Posted in Geestelik | 1 Kommentaar

Dinge wat my help in inperkingstyd

Die nasionale staat van inperking het met tye swaar aan my gemoed getrek, maar daar is vele dinge wat ek ontdek het, wat help om dit beter te maak. Dit is waaroor hierdie skrywe gaan. My kerk doen alles in … Lees voort

Posted in Mymeringe | Lewer kommentaar