Monthly Archives: Desember 2016

Oor 16 en 17

Ek woon onlangs ‘n kerkdiens by wat handel oor die tema van dankbaarheid. Die Skrifgedeelte is die bekende Lukas 17, wat handel oor die tien melaatses wat genees is, maar net een wat teruggaan om dankie te sê. Pastoor gebruik … Lees voort

Posted in Mymeringe | Lewer kommentaar

Musiekjuffrou!

Een van die heel lekkerste dinge wat in 2016 met my gebeur het, is dat ‘n stokou droom, een waarvan ek amper al vergeet het, uit die stof opgestaan en ast ware op my skoot kom spring het. Die ding … Lees voort

Posted in Hartsdinge | 1 Kommentaar

Liewe Jy

‘n Vlymskerp verstand. Dit is nou jy. Ek het nog altyd gedink jy is slimmer as die res van ons. ‘n Absolute spesialis in jou veld, jy. Daar is niks wat jy nie weet nie. Sou ek onseker wees van … Lees voort

Posted in Hartsdinge | 1 Kommentaar

Ouerlike kaskenades

Ek het van heel vroeg af in my nering as moeder besef dat die lysie take waarvoor ‘n Mamma se hulp benodig word, geen einde het nie. Soos wanneer dit deur die huis weerklink… ‘Ma, waar is my kouse / … Lees voort

Posted in Ligweg | Lewer kommentaar

Wie is ek?

Ek het in my standerd-sewe jaar tot bekering gekom, dus dien ek die Here nou al negentien jaar lank. Ek het ook voor my bekering gereeld eredienste bygewoon, en dus al etlike honderde preke gehoor. Dit is gewis so dat … Lees voort

Posted in Geestelik | Lewer kommentaar

En dit was dan graad 5!

Reeds met skoolgereedheidstoetse het ‘n arbeidsterapeut gewaarsku dat my dogter defnitiewe tekens van aandagafleibaarheid toon. Sy het aangeraai dat ons kyk hoe dit met haar in die formele laerskool-omgewing gaan alvorens ons medikasie oorweeg. My kind het deur haar graad … Lees voort

Posted in Ouerskap | Lewer kommentaar

Mevrou Direkteur

Ons het vandag van Mevrou Direkteur afskeid geneem. Sy laat ‘n lang en roemryke loopbaan agter, die tyd vir aftrede het haar, helaas, ingehaal. Ek is opreg spyt om haar te sien gaan. Mevrou Direkteur is ‘n visionêre denker. Lank … Lees voort

Posted in Mymeringe | Lewer kommentaar

Lang-asem

My dogter het hierdie jaar vir die eerste maal aan landloop deelgeneem, wat een van die sportaktiwiteite is wat haar skool aanbied. Haar deelname aan landloop het in sy oorsprong in haar gunsteling juffrou se uitnoding om deel te word … Lees voort

Posted in Liefkind | Lewer kommentaar