Monthly Archives: Desember 2019

2019 in retrospek

2019 was ‘n genadejaar. ‘n Jaar, baie amper sonder noemenswaardige krisis. In die doodsnikke van Desember het my moeder wel baie siek geword en in die hospitaal beland, waar sy ‘n operasie ondergaan en in ICU herstel het. Maar ook … Lees voort

Posted in Hardloop | Kommentare af op 2019 in retrospek

‘n Doop-storie

Die doop is ‘n uiters persoonlike saak, en beslis nie ‘n voorwaarde om Hemel toe te gaan nie. Die doel van hierdie skrywe is geensins om enige iemand van my siening te probeer oortuig, of druk op iemand toe te … Lees voort

Posted in Geestelik, Hartsmense | Lewer kommentaar

Silwer appels

Spreuke 25:11 Goue appels wat in silwer gemonteer is, so is die regte woord op die regte tyd. Ek het die waarheid van hierdie Skrif onlangs aan eie lyf beleef. Dit was ‘n kosbare ondervinding. Ek bid elke oggend dat … Lees voort

Posted in Hartsdinge | Lewer kommentaar

Sewentig goeie jare

My ma is ‘n vrou wat, met ‘n aand-atletiekbyeenkoms, haar trui uittrek omdat haar dogtertjie koud kry. En dan verduidelik dat ‘n ma nie kan koud kry solank haar kinders warm aangetrek is nie. My ma is ‘n ma wat … Lees voort

Posted in Hartsmense | Lewer kommentaar

Totsiens, Graad 8!

Ek kyk met ‘n hart vol dankbaarheid terug na my kind se Graad 8-jaar. Ek is dankbaar vir… Elke onderwyser, afrigter en kundige wat in my kind belê en tot haar ontwikkeling bydra. Haar mentors en geestelike leiers by die … Lees voort

Posted in Liefkind | Lewer kommentaar