Monthly Archives: November 2017

Ander planne

Wanneer ‘n lastige ongesteldheid jou agtermekaar planne om jou gunsteling plattelandse wedloop van die jaar te hardloop in die wiele ry, kan jy nie anders as om teleurgesteld te voel nie. Wanneer jou huisgenote die huis vroegoggend verlaat vir ‘n … Lees voort

Posted in Geestelik, Hardloop | 1 Kommentaar

Nuwe uitdaging

My ore spring ast ware regop toe ek die eerste keer van die byeenkoms hoor: Master’s Athletics Championships. Hmmmm. Dit is iets wat ek nog nooit vantevore oorweeg het nie. Maar hoekom dan nou nie! Ek vra eerstens die uitslae … Lees voort

Posted in Hardloop | Lewer kommentaar

Respek

In my geloofslewe is daar ‘n paar grys areas waaroor nie spesifiek in die Bybel ‘n mening uitgespreek word nie; bloot omdat die praktyk nie in Bybelse tye bestaan het nie. Een daarvan is die beoefening van ‘n oefenvorm wat … Lees voort

Posted in Geestelik | Lewer kommentaar

Brugbouer

Ek werk in ‘n multi-kulturele organisasie waar almal meestal in hul tweede taal met mekaar kommunikeer. Ek beskou dit as ‘n voordeel; nie net het my vaardighede in my tweede taal met rasse skrede verbeter nie, maar ek het ook … Lees voort

Posted in Ligweg | 1 Kommentaar

Die huis met die rooi dak

My twaalfjarige het ‘n opstel geskryf waaraan ek so lekker gelees het, dat ek besluit het om dit, met haar toestemming, op my blog te plaas. Welkom as gas-skrywer by Binnekantoe, Liefkind! ******************************************************************************************** Daar is ‘n huis in ons straat … Lees voort

Posted in Liefkind | Lewer kommentaar

‘n Kans

Hy staan by die verkeerslig voor Builder’s Warehouse, papierglasie in die hand, maar sonder ‘n bedelbordjie om die nek. Sy gesig is rooi gebrand van die lang dag in die son, maar sy hare en baard is versorg en sy … Lees voort

Posted in Mymeringe | Lewer kommentaar

Keerpunt

Arme Job, ek kry hom uit my hart uit jammer. ‘n Man wat opreg lief was vir die Here, en ‘n vrome lewenstyl gehandhaaf het. Hoe moes hy dan nou ook verstaan wat agter die skerms agter die gang was … Lees voort

Posted in Geestelik | Lewer kommentaar

Klassieke musiek bo!

My groot liefde vir klassieke musiek het half per ongeluk tot stand gekom, siende dat ek nie werklik in my ouers se huis daaraan blootgestel is nie. Tydens die jaarlikse prysuitdelings gedurende my laerskooljare, is daar benewens die sertifikate vir … Lees voort

Posted in Gister se dinge, Liefkind | Lewer kommentaar

Konsentrasieprobleme – die begin van groot dinge

‘n Ma se hart breek wanneer haar grondslagfase-kind ontroosbaar huil omdat sy een van net twee dogters in haar klas is wat nie kwalifiseer vir ‘n toekenning by haar skool se jaarlikse prysuitdeling nie. Des te meer wanneer die prysuitdeling … Lees voort

Posted in Hartsmense, Ouerskap | 1 Kommentaar

Die rommelmonster

Ek lees nou een dag ‘n baie interessante artikel oor hoe om van rommel in jou huis ontslae te raak. Ek het ‘n geneigdheid tot ‘n kompulsiewe opgaardery, met die gevolg dat daar spoedig meer dinge is as wat daar … Lees voort

Posted in Leefstyl | Lewer kommentaar