Monthly Archives: Januarie 2015

Bemoediging deur ‘n lied

In innige empatie saam met iemand in my intieme binnekring se donker pad staan ek soms verslae, soms kwaad, sonder antwoorde. Michael W. Smith se ‘Sovereign over us’ is ‘n lied wat my absoluut aan die hart gryp in hierdie … Lees voort

Posted in Hartsmense | Lewer kommentaar

TIEN!

Saterdag was ‘n groot dag in hardloopwêreld. Saterdag was die dag waarop ek my tiende maraton voltooi het. Hoewel ek teen hierdie tyd ‘n ervare maratonner behoort te wees, moet ek erken dat ek steeds nie voel dat ek die … Lees voort

Posted in Hardloop | Lewer kommentaar

You can never be miserable if you are rich

Die lekker deel van vakansiedae is dat daar soveel meer tyd is as in ‘n gewone dag. So sak ek nou een oggend langs my meisiekind voor die televisie neer. Sy is besig om na ‘n program op die ‘cartoon-netwerk’ … Lees voort

Posted in Inspirasie, Mymeringe | 1 Kommentaar

En toe is ons in Graad 4…

Sy kom uitgevat in haar skooluniform uit haar kamer, ‘n donkerblou kopband kunstig oor die voorkop gefatsoeneer. ‘Juffrou gaan ‘n netjiese kind in haar klas hê’, spog sy onbeskaamd. Ek kyk na my langbeenkind wat sowaar al tot by my … Lees voort

Posted in Liefkind | Lewer kommentaar

Hulp vir verdwaaldes

Ek het met ‘n onlangse long-run die vreemste insident nog ooit op die pad gehad. Sowat drie kilometer voor die einde van my ‘run’ moet ek ‘n besige pad kruis. Op die middelmannetjie staan ‘n redelik verwaarloosde, middeljarige man. Soos … Lees voort

Posted in Mymeringe | Lewer kommentaar

Die stemtoon tog!

Ek werk in die inligtingstegnologie veld. Ek kry dus baie te doen met stelselgebruikers wat hulle tromp-op loop teen ‘n probleem met die stelsel wat hulle gebruik. Jare se ondervinding het my geleer dat daar twee soorte stelselgebruikers is. Die … Lees voort

Posted in Ligweg | 1 Kommentaar

Geloofsmomente

Doom lug een Sondag die geloofsmomente in die Bybelse Joshua en Gideon se lewens uit. Vir Joshua, die onverskrokke vegter, is dit ‘n engel wat met ‘n ontblote swaard verskyn, en daarna die opdrag gee om Jerigo op ‘n andersoortige … Lees voort

Posted in Hartsdinge | Lewer kommentaar

Die onwillige pensionaris

Ek ken ‘n bejaarde wat baie lank gesukkel het met die besluit om op pensioen te gaan, in so ‘n mate dat hy tot na sy sewentigste verjaardag voltyds gewerk het, uit eie keuse. Hoewel mens seker maar altyd bekommerd … Lees voort

Posted in Mymeringe | 1 Kommentaar

Hardloop en… toiletpaper?

Ek is ‘n entoesiastiese aanhanger van die Runner’s World tydskrif, en kan gewoonlik skaars wag tot die tydskrif op die winkelrak verskyn voordat ek dit opraak en verslind. Die tydskrif is vol inspirasie, praktiese wenke rakende oefensessies en eetgewoontes, en … Lees voort

Posted in Hardloop | 1 Kommentaar

I can only imagine…

Nuwejaar was ‘n tyd van intens verlang na my swaer Chris. Nog seerder as Kersdag was my hart. Die beeld van Chris se stil gesig in die hospitaal in sy laaste ure steek vas op my gedagteskerm. Ek probeer dit … Lees voort

Posted in Hemellinge | Lewer kommentaar