Monthly Archives: Augustus 2017

Die volmaakte Pa

Ek kyk onlangs na ‘n kerkdiens op televisie soos gelewer deur ds Pieter Badenhorst. Hy lewer ‘n boodskap wat my diep raak. Inleidend deel ds Badenhorst oor hoe ‘n kind se beeld van sy Pa, direk gekoppel kan word aan … Lees voort

Posted in Geestelik | 1 Kommentaar

Lekkerste tyd van die dag

Toe ek en Liefman laatnag na ‘n lang, uitputtende werksdag in die bed klim, sug hy behaaglik en sê: ‘Dit is die lekkerste tyd van die dag’. En toe ek stilbly, wil hy weet: ‘Is dit nie ook vir jou … Lees voort

Posted in Ligweg | Lewer kommentaar

Rimpels

Ek deel onlangs in ‘n gesprek wat my hartsnare roer. Dit gaan oor ‘n vrou wat nie tydens haar skooljare in ‘n hoofstroomskool die mas kon opkom nie. Sy is dus na ‘n skool vir leerlinge met spesiale behoeftes oorgeplaas. … Lees voort

Posted in Inspirasie | Lewer kommentaar

So klop ek spanning

Ek loop ‘n besondere Bybelvers in Spreuke 23:7 raak. Ek haal die Engelse vertaling aan: As a man thinks, so is he. Of in die New King James, ‘Where the mind goes, the man follows.’ In Neil T. Anderson se … Lees voort

Posted in Leefstyl | Lewer kommentaar

Drie keuses

Vele van die mense in my sfeer se kinders is nou op die oorgang tussen kind en jong volwassene. Dit is ‘n ouderdom waarin keuses gemaak word wat die res van ‘n lewe kan rig. Ek dink die drie belangrikste … Lees voort

Posted in Hartsdinge | Lewer kommentaar

Fondament

Ek het as jongeling reeds Dalene Matthee se boek, ‘Fiela se kind’ gelees en toe al geweet dat dit ‘n besondere verhaal is. Maar nadat ek die vertolking daarvan ‘n week of wat gelede vir die eerste maal as volwassene … Lees voort

Posted in Mymeringe | Lewer kommentaar

Perskepit

Dit is wonderlik om soms heel toevallig op ‘n juweeltjie van ‘n kinder-radiovervolgverhaal oor die motor-radio af te kom. Die spesifieke dag gaan die verhaal oor Pip, ‘n perskepit wat nie net kan praat nie, maar ook in gesprek met … Lees voort

Posted in Mymeringe | 1 Kommentaar

Kuiertyd

‘n Skrale paar maande gelede het ons saam met haar by die laaste groet van haar geliefde verwyl. Dit was ‘n fel verlies, na meer as vyftig jaar saam. Hoe vind mens opnuut jou identiteit as individu na soveel jare … Lees voort

Posted in Hartsdinge | 1 Kommentaar

Mense wat my inspireer

Ek het haar amper agtien maande gelede ontmoet. En my van die heel eerste dag af verkyk aaan haar, intens belang gestel in haar doen en late. Met die tyd saam het ek besef dat ek baie lesse by haar … Lees voort

Posted in Hartsmense | 2 Kommentaar