Monthly Archives: Februarie 2022

Abigail

Ek loop ‘n juweel raak in Uninvited deur Lysa TerKeurst, ‘n kragtige boek oor die tema van verwerping en sy langtermyn gevolge. In die boek beskryf die outeur hoe dat Dawid, in die Bybelboek 1 Samuel, aan’t vlug vir Koning … Lees voort

Posted in Geestelik | Lewer kommentaar

Beste van die beste

Pastoor maak nou een Sondag in sy boodskap ‘n stelling wat my tref en bybly. ‘God doen nie wat ek dink die beste vir my is nie, maar wat Hy wéét die beste vir my is.’ Rondom my Pa se … Lees voort

Posted in Geestelik, Hartsmense, Hemellinge, Liefde | 1 Kommentaar

Net ‘n gedagte vêr

Dan is daar die vriendin wat ek tien jaar gelede aan kanker verloor het. Haar oudste dogter stuur elke jaar vir my ‘n Kerswens saam met ‘n foto van haar prag gesin. Dan onthou ek hoe ánders dit geklink het … Lees voort

Posted in Hemellinge, Liefde, Uncategorized | Lewer kommentaar