Monthly Archives: Augustus 2013

‘n Ma weet mos alles

Na storietyd lê ek ‘n bietjie lepel saam met Liefkind. Gewoonlik raak sy dan baie vinnig aan die slaap. Daar is heelwat geleerdes in ouerskapskringe wat hierdie praktyk ten sterkste afraai. Tog, my ma het elke aand so by my … Lees voort

Posted in Liefkind, Ligweg | Lewer kommentaar

Sanmarie

Vanaand huil ek oor jou wat weggeruk is terwyl daar nog soveel LEEF in jou was. Vanaand huil ek oor die dogtertjie vir wie jy met passie en oorgawe mamma was. Ek sien jou gesig in Transkei se groen heuwels. … Lees voort

Posted in Hemellinge | Lewer kommentaar

Kosblik Bo!

Toe ek nog enkellopend was met net myself om na om te sien, het my middagete uit ‘n pakkie Simba skyfies bestaan, een wat ‘ROARRR with flavour’. Ek het elke liewe dag ten minste een pakkie verorber om my leë … Lees voort

Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar

Tjokkie-planne

My naam is Anna Johanna en ek is ‘n tjokolis. En asof dit nie erg genoeg is, het ek my huismense saam met my die verderf ingelei… Ons is ‘n tjok-gesin. Heel bo-aan my bederflysie is Lindt se truffle-balletjies, pure … Lees voort

Posted in Ligweg | Lewer kommentaar

Die skat in jou

Ek woon die naweek ‘n vroue-oggend by met spreker Susan Coetzer, die tema van die oggend is ‘Lewe met groter betekenis’. ‘n Lewe van betekenis kyk weg van die self, vertel sy, en fokus op die wêreld om my. Om … Lees voort

Posted in Inspirasie | Lewer kommentaar

Volmaan

‘n Vrou wat my werklik inspireer is Hettie Britz. Sy is die outeur van “Kweek kinders met karakter”, ‘n boek wat ouerskapstyle met ‘n kind se temperamenttipe komplimenteer. Dit is fassinerende leesstof, en ek pas Hettie wenke met die grootste … Lees voort

Posted in Geestelik, Inspirasie, Liefde | Lewer kommentaar

Baksteenwoorde

By my werk is een van die toesighouers berug vir die woorde wat sy gebruik. Dit is nie kras woorde nie, sy kom beleefd en goed opgevoed voor. Maar sy is negatief, en perfeksionisties, met tye ook sinies, en dit … Lees voort

Posted in Inspirasie | Lewer kommentaar