Monthly Archives: Maart 2017

GIGO

Baie jare gelede, tydens my studies in die inligtingstegnologieveld, het ons van ‘n akroniem geleer wat my tot vandag toe bybly. GIGO staan vir ‘Garbare In, Garbage Out’. Al wil ek ou blikbrein met gereelde grondslag by frustrasie by my … Lees voort

Posted in Leefstyl | Lewer kommentaar

Diversiteit

Op ‘n keer het my kleuter ‘n vraag gevra wat my verstom het. Sy wou naamlik weet hoekom daar geen maatjies van kleur in ons kerk is nie. Dit was vir my wonderlik positief om te besef hoe ver ons … Lees voort

Posted in Leefstyl | 1 Kommentaar

Fase 1 : Beplanning

Kyk, as vier sleutelpos kollegas binne ses maande aftrede, en met elke herontmoeting nie uitgepraat kan raak oor hoe heerlike die nuwe lewensfase is nie, lyk dit darem alte benydenswaardig. As jou ouers kort daarna ook die aftrede pad volg, … Lees voort

Posted in Ligweg | Lewer kommentaar

Grense

John Townsend en Henry Cloud se boek, ‘Boundaries’ was sekerlik een van die boeke wat ek die beste op praktiese vlak in my lewe kon toepas. Veral aangesien ek na die lees van die boek besef het dat ek geen … Lees voort

Posted in Leefstyl | 2 Kommentaar

My tussenin kind

Ek is nou op ‘n tussenin ouderdom. Net-net te oud om weer self ‘n mamma te kan word, en nog iewat jonk om ouma te word, veral aangesien ek my enigste eers in my vroeg dertigs gehad het. Maar wat … Lees voort

Posted in Hartsmense | 2 Kommentaar

Brandwond

Ek is die vrou van ‘n gadget-man wat mal is oor kosmaak. Jy raai reg dat my kombuiskaste vol interessante toebehore staan. Toebehore wat, moet ek byvoeg, ek selde of ooit gebruik. Ek is oortuig daarvan dat my groentemes die … Lees voort

Posted in Leefstyl | 1 Kommentaar

Liefdestale

Vandat ek die eerste keer daarvan gehoor het, fassineer Gary Chapman se boek, ‘Die vyf liefdestale’ my. Chapman voer naamlik aan dat elke mens ‘ek is lief vir jou’ op ‘n ander manier hoor. Hy deel die liefdestale op in … Lees voort

Posted in Mymeringe | Lewer kommentaar

Die begenadigde

Ek word in een week van twee nuusbrokke deur kankerpasiĆ«nte verwittig. Die eerste gaan oor ‘n vriendin se kleinseun wat al vir ses jaar lank ‘n baie dapper stryd teen kanker stry. Sy prognose het aansienlik verswak, sy kanker het … Lees voort

Posted in Hemellinge, Mymeringe | Lewer kommentaar

Boek-oorsig

Ek was nog my lewe lank lief vir lees, maar het onlangs besluit om voortaan ekslusief nie-fiksie te lees. Jammer as ek ‘n toon trap, maar ander se fiktiewe verhale verveel my dese dae. Maar… as jy ‘n situasie deurleef … Lees voort

Posted in Ligweg | 1 Kommentaar