Monthly Archives: Julie 2015

Verlang

Soms raak ek so bang dat ons jou gaan vergeet. Ek tas verdwaas na die fyn balans tussen ‘jou nagedagtenis eer’ en ‘laat gaan’… Wanneer ek aan jou terugdink, en dit doen ek graag, sien ek heel eerste jou glimag. … Lees voort

Posted in Hartsmense, Hemellinge | Lewer kommentaar

For better and for worse

Saam is ons al deur baie. Noem ‘n sak sout en ons het met hom klaargespeel. Ons weet alles wat daar van mekaar te wete is, en is mekaar se grootste ondersteuners en bewonderaars. Ons geniet dit met oorgawe om … Lees voort

Posted in Hartsmense, Liefde | 2 Kommentaar

Halt!

Vir ‘n voltyds werkende mamma om twee weke lank by die huis te kan bly, in die middel van die skoolvakansie, met voltydse hulp om daagliks jou huishouding reg te pluk, klink soos my wildste fantasie. Behalwe as die rede … Lees voort

Posted in Mymeringe | Lewer kommentaar

‘n Gewone dag

Dit is ongelooflik hoe ‘n gewone dag sonder enige vooraf waarskuwing in een van die mooiste dae ooit kan verander. Hoe ‘n gewone dag ‘n oomblik bring wat jou klinkklaar laat weet: hierdie dag gaan ek vir die res van … Lees voort

Posted in Hartsdinge | Lewer kommentaar

Vir hierdie een maak dit saak

‘Everybody needs to be needed’ Hierdie stelling het my nog altyd getref. Dit is so eenvoudig, maar so waar. Ek het vir ‘n lang tyd probeer om alles vir almal te wees, omdat ek dit as my Christelike plig beskou … Lees voort

Posted in Geestelik, Liefde | Lewer kommentaar