Monthly Archives: Augustus 2022

Goeie dag

Vandag was ‘n goeie dag! Ek dra die snoesige serp in sagte pienk wat ek onlangs as verjaardaggeskenk kry het. Dit laat my ekstra geliefd en spesiaal voel. ‘n Sekuriteitsman by my werk vra praktiese raad omdat hy met dieselfde … Lees voort

Posted in Leefstyl | Lewer kommentaar

Gedagtes oor beendigtheid

Ek het in 2019 in my laat veertigs vir my eerste beendightheidstoets gegaan. Die enigste rede daarvoor dat my huisdokter dit aanbeveel het omdat dit standaard vir vroue van my ouderdom is. Tot my groot skok deel die radioloog my … Lees voort

Posted in Leefstyl | Lewer kommentaar

Volmaakte verjaardaggeskenke

Gary Chapman se ‘The five languages of love’ bly vir my ‘n uiters insiggewende boek. In ‘n verhouding, onontbeerlik, sou ek sê. Ek het met die voltooing van die vraelys slegs een punt vir die ‘Geskenke’ liefdestaal gekry, en op … Lees voort

Posted in Hartsdinge, Hartsmense, Hemellinge, Liefde | 1 Kommentaar

Dapper vrou

Sy is die dapperste vrou wat ek ken. Jy moet weet, sy het die Comrades ultramaraton binne die twaalf ure afsnytyd voltooi deur uitsluitlik te stap. Meer as een keer daarby! Soos wat sy self verduidelik, wanneer ‘n hardloper moeg … Lees voort

Posted in Inspirasie | 2 Kommentaar