Monthly Archives: Julie 2021

Perfekte dag

Sy kom met rooi gehuilde oë uit haar slaapkamer. Die onlangse verlies aan ‘n spesiale oupa het ook op haar ‘n merk gelaat. Tydens die uitmergelende skoolkwartaal moes sy op vier silinders hardloop om by die dolle pas te hou, … Lees voort

Posted in Hartsdinge, Hemellinge, Liefkind | 1 Kommentaar

Vrou van karakter

Daar word gesê dat ‘n krisis nie karakter bou nie, dit openbaar slegs die karakter waaroor reeds beskik word. Ek is nie seker of ek saamstem met die stelling nie. Ek het die eerste maand na my pa se dood … Lees voort

Posted in Hemellinge, Liefde, Ouerskap | 4 Kommentaar

Winterbome

Die eerste weke na my pa se dood was ek soos ‘n pot wat sy bodem verloor het. Totaal onbruikbaar. Hopeloos en nutteloos. Dit het gevoel asof ek my fondament verloor het, en is totaal oorweldig deur die rou intensiteit … Lees voort

Posted in Hartsdinge, Hemellinge, Mymeringe | 4 Kommentaar

Gedagtes oor rou – die eerste maande na ‘n verlies.

Die eerste dae na my pa se dood is iets allerverskrikliks. Dit voel asof iemand my neerpen en die smart in groot, onhanteerbare hoeveelhede in my keelgat afdruk. Force-feed. As die roudiens net kan verbykom, dan sal die smart in … Lees voort

Posted in Hartsmense, Hemellinge | 1 Kommentaar