Monthly Archives: Julie 2019

Halfhartige fliekflooi

My tienerdogter en haar Pa is ywerige fliekflooie met ‘n besondere voorliefde vir aksiehelde waarin een of meer van hulle superhelde ‘n hoofrol speel. Onder my dogter se gunstelinge tel ‘The Flash’, ‘Supergirl’ en ‘The Avengers’. Ek is maar te … Lees voort

Posted in Ligweg | Lewer kommentaar

Beleggings

Ek verstom my aan die lukrake raad wat dikwels deur goedbedoelde volwassenes aan my tienerdogter uitgedeel word. Voorbeelde daarvan in onlangse insidente is die volgende. ‘Studeer in die regte rigting en gaan werk oorsee. Hier is nie ‘n toekoms vir … Lees voort

Posted in Ouerskap | Lewer kommentaar

Reisiger

Ek loop ‘n kennis van ouds in ‘n winkelrak raak. Hy knoop ‘n geselsie aan, en ‘n uur later groet ons spytig en loop elk met sy eie inkopiewaentjie in teenoorgestelde rigtings in die winkelgang af. Hy het ‘n deurleefde … Lees voort

Posted in Mymeringe | Lewer kommentaar

Eenders en anders

My ma is op negentien uit haar ouerhuis uit getroud, en op een en twintig was sy reeds ‘n moedertjie. In haar laat veertigs, op my huidige ouderdom, was beide haar dogters uit die huis, en haar oudste, dis nou … Lees voort

Posted in Hartsmense | Lewer kommentaar

GOAT

Ek moet erken dat ek deur die aanvangshoofstukke van Boid Bailey se ‘Learning to lead like Jesus’, geworstel het. Ek het dit beleef as eindelose woorde, sinne en paragrawe wat losstaande gedagtes gevorm het. Praat van ‘n ‘information overload…!’ Tog … Lees voort

Posted in Geestelik | 1 Kommentaar