Monthly Archives: Februarie 2018

Seisoene van die lewe

‘n Dekade gelede het sy styf voor my gestaan, turend na die see. Oomblikke voordat die brander breek, sou ek haar onder die arms beetkry en hoog in die lug optel; sodat sy vol fanfare oor ‘n brander kan spring. … Lees voort

Posted in Liefkind | 2 Kommentaar

Die Saaier

My twaalfjarige dogter lees die Skrifgedeelte in Matteus 13:12 een aand tydens Bybeltyd uit die Nuwe Lewende Vertaling. ‘Hulle wat reeds verstaan, vir hulle sal nog meer gegee word en hulle sal oorvloedige kennis hê. Maar hulle wat nie insig … Lees voort

Posted in Geestelik | 2 Kommentaar

Simfonie van ‘n donderstorm

Donker, dreigend, onheilspellend klink die donderweer geroffel. Die gehoor sit gespanne vorentoe – in volle afwagting. Iets besonders is op die punt om te gebeur… In kontras klink dit as die wind ligweg, sag liefkosend – byna speels – oor … Lees voort

Posted in Ligweg | Lewer kommentaar

Cholesterol-sake

My gesin se banting-pad het drie jaar gelede begin, omdat my diabetiese man se huisdokter beslis het dat hy moet begin om homself daagliks met insulien in te spuit as gevolg van sy liggaam se onvermoë om bloedsuikervlakke te reguleer. … Lees voort

Posted in Leefstyl | 4 Kommentaar

Romantiek

My man gee nie op Vaaltyn se dag vir my ‘n geskenk nie. Ek ook nie vir hom nie. Ons twee is nie groot op Vaaltyn se stories nie. Ons kies om die dag stilweg verby te laat gaan. Om … Lees voort

Posted in Liefde | Lewer kommentaar

Bid vir reën

Nou een dag vra my twaaljarige vir my wat ‘Dag Zero’ nou eintlik is. Ek verduidelik breedvoerig van die Kaapse waterkrisis, en wat sal gebeur as die krane die dag sonder water word. Oor hoe streng die waterbeperking daar is, … Lees voort

Posted in Geestelik | 1 Kommentaar

Tweede Ma

Sy was emosioneel dalk jonger as haar liggaamlike lewensjare.  Daarom dat hy die bruidjie wat hy huis toe gebring het, soms sy Kind-Vrou sou noem.  Sy was met tye iewat onseker van haarself, en het erg geïntimideer gevoel deur die … Lees voort

Posted in Hartsmense | 2 Kommentaar