Monthly Archives: September 2016

Choc-tee 2016

Ek sal altyd aan Charmaine terugdink as ‘n sleutelfiguur in my lewe.     Toe ek haar ontmoet het, het sy reeds kanker gehad.     Ons het vinnig in ‘n innige vriendskap ingegroei.      Dit was mooi, wondermooi.   Bittersoet.    Ons het baie gesels. … Lees voort

Posted in Hartsdinge, Hemellinge | 1 Kommentaar

Ma’s wat omgee gebedsgroep

In die laaste paar weke van die laaste skoolkwartaal van verlede jaar is daar twee omsendbriewe met ontstellende inhoud na die ouers van my kind se skool gestuur.    Ek het gelees van probleme wat ek nie by ‘n laerskool verwag … Lees voort

Posted in Geestelik | Lewer kommentaar

Intelligant

Toe Liefkind uit haar slaapkamer kom, klaar aangetrek vir die dag, komplimenteer haar Pappa haar voorkoms met: “Aitsa, maar jy lyk intellegant vandag!”.   Toe ons klaar gelag het, verduidelik hy verleë dat hy aan ‘intelligent’ en ‘ellegant’ gedink het, en … Lees voort

Posted in Liefkind | Lewer kommentaar

Verkeerslig-benadering

My dogter het ‘n interessante lewensbeginsel in die skool geleer.     Dit is naamlik om, elke keer dat jy voor ‘n besluit te staan kom, dit as ‘n oranje verkeerslig te beskou.   Tong in die kies kan gesê … Lees voort

Posted in Ouerskap | Lewer kommentaar

Dis so romantic…

As daar een ding is wat my pre-teen deesdae in ‘n fiksie storie geniet, is dit as daar so ‘n tikkie onskuldige romanse ingebou is.   Dan sug sy behaaglik en sê dromerig:   ‘Dis so romantic….’.    Dit is ‘n normale ontwikkelingsfase, … Lees voort

Posted in Liefde | Lewer kommentaar

Die wonderwêreld van boeke

Een van my sterkste voornemens met my kindjie was dat sy van heel kleins af aan boeke blootgestel moes word, en dat sy moes hou van lees. Ek glo passievol dat kinders wat lees ‘n defnitiewe voorsprong het. Boeke en … Lees voort

Posted in Ligweg | 1 Kommentaar

Voltyds werkende Ma’s

Ek luister nou een dag na ‘n praatjie oor die RSG-radiostatsie.   Daar is naamlik ‘n studie onder moeders gedoen wat ook voltyds werk.   Daar is bevind dat meer as tagtig persent van die vroue oor chroniese moegheid, rugpyn en hoofpyn … Lees voort

Posted in Leefstyl | Lewer kommentaar

Jintelmin

Jintelmin is een van die vriendelikste mense wat ek ken.   Hy groet al wat leef en beef met die grootste entoesiasme.     Geen hoflike kopknip van hom – soos die norm skyn te wees.       ‘Goeiedag!’, roep hy die … Lees voort

Posted in Ligweg | Lewer kommentaar