Monthly Archives: April 2023

April

April is ‘n vreemde, vreemde maand. ‘n Wipwa rit van emosionele op en af’e. April is strésvol! By my werk ongetwyfeld die maand wat vir die meeste spanning sorg. Ook geen wonder nie! Ryg die teikendatums vir die Jaarlikse Finansiële … Lees voort

Posted in Uncategorized | 2 Kommentaar

Jongeling

Jou lag is soek. Dis maar altyd ‘n kans om te waag, né. Ek is jammer dinge het nie uitgewerk soos wat jy gehoop het nie. Jou lag is soek en jou hart is swaar. Maar jy bly opdaag soos … Lees voort

Posted in Mymeringe | 1 Kommentaar

Twee jaar

Dit is vandag twee jaar vandat my liefste Pa weg is Hemel toe. Ek kan steeds nie die woord ‘dood’ in konteks met my pa gebruik nie. Of dalk wíl ek net nie. En dis okei. Twee jaar. ‘n Oogwink … Lees voort

Posted in Hartsmense, Hemellinge | 1 Kommentaar