Monthly Archives: Julie 2022

Vyftig!

Die weke voor my vyftigste verjaardag was gevul met kontrasterende, intense emosies. Aan die een kant is ek opgewonde om vyftig te word. Om ouer te word is ‘n seën en ‘n voorreg wat nie almal beskore is nie. In … Lees voort

Posted in Hartsdinge, Hemellinge | 2 Kommentaar

Die pad na heelword

Ek voel soos een wat wakker geword het nadat ek vir baie maande in ‘n diep slaap was. Ek ontwaak en word langsamerhand van my omgewing bewus. Sien mense om my swaarkry en voel die behoefte in my opwel om … Lees voort

Posted in Hartsdinge, Hemellinge, Liefde | 1 Kommentaar

Kort voor Vadersdag

Ek sit ewe gedweë my beurt en afwag in ‘n ellelange ry by Die Instansie. Ek doen nie die moeite om ongeduldig te staan en raak nie. Wat sal dit in elke geval tog nou help. Veel eerder beloer ek … Lees voort

Posted in Hartsdinge, Hemellinge, Liefde | 1 Kommentaar