Monthly Archives: November 2012

Oor ‘skateboards’ en so meer…

Ons tel al vir ‘n maand slapies vir ‘n vale, en oplaas het die tyd aangebreek. Ons gaan see toe. Yay! Liefkind se opgewondenheid ken geen perke, des te meer toe Ouma San plegtig belowe om ‘n ietsie in mamma … Lees voort

Posted in Liefkind, Ligweg | Lewer kommentaar

Leaving the pond…

Met my dogtertjie se eerste kennismaking met die dood, kom gooi ‘n kosbare vriendin ‘n verhaaltjie in my posbus. Dit raak my hart, en gaan ver om my ook vrede met die onbekende van die dood te laat maak. Water … Lees voort

Posted in Hemellinge | Lewer kommentaar

Tot later

Liefste Cath Ek het Vrydag jou roudiens bygewoon. Donderdagaand het ek geworstel en gestoei, ek is so hartseer vir alles wat jy misloop, om Chans eendag te sien trou, om ‘n ouma te word, saam met jou geliefde Sas oud … Lees voort

Posted in Hemellinge | Lewer kommentaar

Cath

Dit bly baie moeilik wanneer ‘n geliefde vriendin sterf. Catherine is my man se boesemvriend se vrou, en het oor die jare gegroei tot ‘n kosbare vriendin vir my. Sy is al baie lank siek, en die laaste paar jaar … Lees voort

Posted in Hemellinge | Lewer kommentaar

Die eindstreep

Iemand vir wie ek baie, baie lief is, het verlede jaar totaal onskuldig in ‘n aaklige situasie beland. By terugblik weet ek dat dit ‘n aanval van die vyand was. Deur my verhouding met haar, is ek intens geraak deur … Lees voort

Posted in Geestelik | Lewer kommentaar

The gift of giving

Ons is kort klaar met Chip Ingram se kursus: “Genius of Generosity” in ons gemeente se omgeegroepe, toe ek en Sus een laatmiddag in die motor is. Sus knibbel aan die laaste kwart van ‘n broodjie wat ek vir haar … Lees voort

Posted in Geestelik, Liefde, Liefkind | Lewer kommentaar

‘n Duisend uur

Ek lees onlangs die volgende op ‘n sosiale netwerk: “As jy ‘n duisend woorde oor het, vir wie sal jy dit sê , en as jy ‘n duisend uur oorhet, saam met wie sal jy dit spandeer”. Ek reageer nie … Lees voort

Posted in Liefde | Lewer kommentaar

Kosbare kleinood

Onlangs kry ek ‘n sms wat warm in my hart kom lê, ‘n sms wat ek dadelik besef, vir ewig vir my kosbaar gaan bly. Dit is van Sus se graad 1 onderwyseres, sy wil net sê dat ek en … Lees voort

Posted in Liefkind | 1 Kommentaar

‘n Dankbare mamma-hart

Ek het vandag ‘n dankbare mamma hart. Sus se kleuterskool juffrou het verlede jaar ‘n baba gehad, in Sus se Graad R jaar, en die kleuterskool het aanbeveel dat alle Graad R leerders getoets word vir skoolgereedheid. Ek het met … Lees voort

Posted in Liefkind | Lewer kommentaar

My lydsame man

Sus se heel eerste grootskool prysuitdeling is vir my iewat van ‘n kopseer. Die skool het ons verwittig dat net leerders wat ‘n uitnodiging na die geleentheid ontvang, ‘n prys sal ontvang. Sus het hard gewerk en presteer mooi, maar … Lees voort

Posted in Ligweg | Lewer kommentaar